Wex Apartment 409
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert-weg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wex Apartment 409 is in die idilliese voorstad Woodstock in Kaapstad en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat perfek vir paartjies, vriende, enkel- en sakereisigers is.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie woonstel is fantasties en is net 'n paar tree vanaf Woodstock se restaurante en kunsgalerye. Dit is ook naby koffiewinkels en van Kaapstad se toprestaurante. Die middestad en die V&A Waterfront is ook maklik toeganklik met 'n kar of openbare vervoer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albert-weg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert-weg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom