Wex Apartments 410 and 430
Beskrywing
Dié lieflike woonstelle bied elk slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers gebruik 2 badkamers wat beide 'n instapstort, toilet en 'n wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, terwyl die sitarea 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom