LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Away Guest House | LekkeSlaap
+25

Whale Away Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale Away Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n gerieflike, elegante wegbreekplek met pragtige uitsigte en dis naby lieflike restaurante

Verblyf word in 5 slaapkamers gebied, waarvan 4 koningingrootte-beddens het, en 1 2 enkelbeddens het. Alle kamers het en suite-badkamers, asook ’n yskassie, ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamers het elk ’n balkon of stoep waar gaste kan ontspan.

Die gastehuis bied slegs ontbyt, maar middag- en aandete kan by die vele restaurante in die dorp geniet word.

Hermanus bied verskeie doendinge naby die gastehuis, soos voetslaan op windkloofpaaie, walviskyk gedurende seisoen, lieflike restaurante, boekwinkels en niche boetieks.

Whale Away Guest House is ’n klein huisie wat geskik is vir ’n rustige wegbreek vir ’n paartjie wat die natuur geniet.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Whale Away Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 223 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Away Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YzBhZDZhLWE2MTYtNGZlYS1hZWM2LTkzZmY0YTI2YzA2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 223 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.413777738227 19.247867464946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!