Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whaleback Selfsorg Myl 4

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Whaleback Selfsorg Myl 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Birney M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see is altyd lekker, maak nie saak of dit koud is nie.

Pragtige plekkie, netjies, diens was puik, en die uitsig, om vir te sterf! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese velige verblyf naby die see.

Baie goed toegeruste en verbruiksvriendelike huis. Die ekstra goedjies soos 'n sjokolade en 'n bottel wyn is 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need for a quick little getaway.

The only thing, we kept hitting our heads on the bookshelf by the couch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Thank you so much for the review Rachel. I'm really glad to hear you enjoyed your stay, and I'm terribly sorry about the bookshelf! I hope we'll have the pleasure of hosting you again in future.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Pauline D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige seewoonstel met alles wat jou hart kan begeer.

Whaleback Selfsorg Myl 4 het ons aangenaam verras - pragtige moderne woonstel met alles wat jy moontlik kan nodig kry vir 'n onvergeetlike vakansie. Die ekstra berderfies, soos 'n bottel koue wyn, melk, lekker koffie en goeie boeke getuig van 'n sorgsame gasvrou - baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Duisend dankies Pauline. Julle was voorwaar 'n vreugde om te akkommodeer.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Mp S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp S
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Whaleback was die gerieflikste, netjieste, skoonste, veiligste gastehuis op ons drie weke toer deur Namibië. Absoluut amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Een miljoen dankies, ons is so dankbaar om dit te hoor.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Sandra W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W
Saam met vriende

Gevoel of dit jou eie vakansiehuis is.

Alles skoon & netjies. Rerig lekker binnebraai, goeie waarde vir geld. Sal aanbeveel. Groot motorhuis om voertuig toe te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, mooi, veilige area en baie goed toegeruste eenheid.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Met aankoms was ons verbaas om te sien hoe goed die eenheid toegerus was. Die see en branders wat jy kan sien van die sitkamer af maak vir 'n besonderse ervaring. Die areas is ruim, baie kaste, en ons sal dit enige tyd aanbeveel. WiFi was goed genoeg om IT werk gedoen te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Duisend dankies Albertus. Ons hoop ons sal weer die geleentheid kry om julle te huisves in die toekoms!

Whaleback Selfsorg Myl 4
Fransie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig.

Sielerus, fantasties. As ek iets kan bysit sal dit 'n buitebraai of gasbraai wees dis al. Dankie vir die bederfies, dit word waardeer. Doen so voort. Man ons hou baie van die plek. Dankie vir die moeite met ons vislisensies, gasvrou is 'n engel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Duisend dankies vir jou wonderlike resensie, Fransie. Ons waardeer ook jou terugvoer oor 'n buite-braai. Dit was' n plesier om julle by ons te hê en hoop julle kan eendag weer kom kuier.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Darren H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quietly tucked away in comfort with a glimpse of the sea.

The property is located on the northern end of Swakopmund, about 5km away from where people visit the beach and the most popular restaurants and shops are, but there is a mall about 1km away where you can do some standard shopping and you can walk along the beach from there to the most popular part of town (a very pleasant 4km walk). Since it is a fair distance from the popular part of town, it is an incredibly quiet, relaxing place to spend a few hours during the day or to enjoy an indoor braai in the late afternoon/early evening. There are a lot of properties in close proximity to one another in this part of Swakopmund, but everyone seems to respect the fact that people are there to enjoy a relaxing time and are not there to party, so we barely heard our neighbours at all. We mainly just heard the sound of the ocean and people playing on the beach when we had the big doors at the front of the property wide open. The property itself is nicely spacious, elegantly kitted out, and was sparkling clean when we arrived. It is obvious that a lot of care and attention has gone into making sure that every guest feels like they are at home when they visit. We did have some noise trouble with the builders next door whilst we were there, and whilst this definitely tainted our visit, it also gave us an opportunity to experience the excellent customer service from the people that we were in communication with. Within 20 minutes or so of us contacting our hosts the bulk of the noise subsided. It still wasn't ideal, but we were impressed with the speed of the response. We very much enjoyed our stay. We will definitely be recommending this property to friends and we will definitely be looking this property up when we next need accommodation in Swakopmund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Gesin met klein kinders

By verre die beste nog in Swakopmund.

Waar om te begin... Lieflike oop en ruim leefarea, veilige parkering in `n tandem garage (indien jy sou verkies om met 2 voertuie te kom), silwerskoon, georganiseerd, `n verskeidenheid interessante leesstof vir die wat nie voor die televisie wil sit of oor die huise se dakke na die see wil staar, kraakvars beddegoed en kwaliteit matrasse en dan nog `n hartlike eienaar bo-op alles. Daar word gesorg vir al die klein besonderhede sodat daar regtig niks is wat jy kan kortkom nie en laat voel jou welkom en bederf sommer met die intrapslag. Daar is waarlik niks om op te verbeter nie, 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Ongelooflik baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit uit die hart en hoop ons sal julle weer sien!

Whaleback Selfsorg Myl 4
Sune V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker om daar te bly, baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Tandem-garage, 2 koninggrootte-beds, dubbelverdieping, gasstoof, DStv, percolator, normale ketel en gasstoof-ketel. Hulle het ons voorsien met 1 l-melk, 'n bottel wyn, fynkoffie, skoonmaakmiddels, so dis vreeslik gerieflik, baie mooi en ons het dit vreeslik geniet! En dis stapafstand see toe! Wel geen bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Beste Sune, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons hoop van harte dat ons julle weer sal sien.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Ben B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Home away from home. Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Die plek was beslis die beste van ons hele toer en ek sal Whaleback beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde, julle was 'n absolute plesier om te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi, netjies, te veel goeie punte om op te noem.

Baie dankie aan Annelise met wie dit net 'n plesier was om mee te deel. Die verblyf was asemrowend en dit was moeilik om te vertrek. Ons sal weer teruggaan. Ek kan dit met 'n oop gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, dit is gaste soos julle wat dit 'n plesier maak om in die industrie te wees! Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Whaleback Selfsorg Myl 4
Eugene D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Gesin met tieners

Baie gerieflik toegeruste verblyf.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Daar was genoeg parkering vir ons bakkie en boswa in die motorhuis, aangesien ons sou gaan kamp na 'n paar dae in Swakopmund. Die huis is werklik goed toegerus en baie netjies. Ons wou graag die binnebraai gebruik, maar die oosteweer het dit onmoontlik gemaak. Ten spyte daarvan het ons nogtans heerlik gerus en baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer, ek wens ons kon die Oostewind afgedraai het, maar hopelik met julle volgende besoek is die weer beter.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Stefanie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie B
Gesin met tieners

Dankie dat ons in die pragtige selfsorg-eenheid, Whaleback, kon bly, was 'n heerlike vakansie.

Die gasvryheid van die eienaar was uit die boonste rakke. Die eenheid se kombuis, leefarea, badkamers en slaapkamers is pragtig gemeubileerd en het al die nodige vir 'n heerlike kuier. Sal vir seker weer daar bly as ons Namibië besoek, en ons kan dit aanbeveel vir jou verblyf in Namibië.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer

Baie dankie Stefanie, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê, kon nie vir beter gaste gevra het nie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Whaleback Selfsorg Myl 4
Vanaf R1 920
R1 920 R1 728
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 728
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 728
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-singel 10, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9989d563cec35971318b48a30d0f41922ed2427794fa6064ea50bb6cc335d51dd5398f3be600aeebedfcd72fe85bf347433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 920 nouVanaf R1 728 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 10 Crayfish Crescent Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.62941057518 14.525724344532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem