Selfsorg in Hermanus

Whalers Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Erica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gemaklik en gerieflik en dankie vir al die badkamers. Ons 10 vroumense het omtrent 'n fantastiese naweek gehad. Dankie aan Amy, haar kliëntediens was fantasties, ons sal definitief weer daar bespreek. Die plek was naby als en dit was 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Good day Erica, Thanks so much for taking the time to write the review. It was a pleasure hosting you and your friends. Hope to see you again soon. Regards, Amy

Denise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Defnitief gaan ons weer gebruik maak van hulle verblyf. Amy was so behulpsaam. Ons tyd by Whalers Self-Catering was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Awesome and relaxing. The accommodation was amazing and very spacious and Amy was a great host, very happy about it also being pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Hi Michael, Thanks so much for your awesome review. We are so happy you enjoyed your stay. Regards, Amy

Linda N
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Very comfortable and convenient. Lovely facilities for each room. The hostess was very accommodating and we enjoyed our stay immensely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Good day Linda, Thanks so much for the lovely review. I am so happy you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Regards, Amy

Helie Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Ons het heerlik gekuier. Die huis het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Good day Helie, Thanks for the amazing review. I hope to see you real soon again. Regards, Amy

Yvette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Gesellig en prakties! Stapafstand van die water en dorp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elton A
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2023

Baie lekker gekuier, geen fout met die huis nie. Dit was baie lekker. Ek het dit baie geniet en die ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Tracy-lee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

The stay was absolutely amazing. Amy is so sweet. The house was gorgeous and close to all amenities. Would definitely be visiting soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Thank you, Tracy. So happy you enjoyed your time at Whalers. You are welcome anytime. Hope you have a great festive season.

Melissa M
Kort verblyf
4.4
Nov 2021

Fantasties en het baie lekker ontspan. Sal beslis weer bespreek. Die atmosfeer is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amy
Whalers Self-Catering
Good day, Melissa, Thanks so much for the awesome review. So glad you and your family had a good stay. Hope to see you soon again. Regards, Amy

Shiyaam F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Wonderlik Rustig en baie fantasties.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Whalers Self-Catering
Good day. Thanks so much for taking the time to do this review. Great to meet you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 11)
Bespreek

8 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaacf83ad00931f8501a34c160b729f9f0a4b7acb9c11dd4d45251fae4e3169e41872948e790ed0602f31024588ea080a844?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 11) 30 5 1 5 8 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.419276 19.232214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang