Wheatlands Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wheatlands, Langs die R75, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 600 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Wheatlands Country House is 'n geskiedkundige huis wat in 1912 gebou is. Dit spog met hoë plafonne met patrone, houtbeklede mure, pragtige, handgemaakte loodglasvensters, gange vol boeke en antiekware wat oor generasies versamel is. Die huis is op 'n werkende wol- en sybokhaar-produserende Karooplaas in die hartjie van die Oos-Kaap. Dit is net 50 km suid van die dorpie Graaff-Reinet af.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 ruim slaapkamers met antieke meubels en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander vier slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 2 badkamers waarvan die eerste 'n bad en die tweede 'n stort het.
Die groot kombuis is met 'n elektriese en 'n gasstoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het genoeg sitplek, 'n stoep en 'n vensterleeshoekie. Daar is 'n tweede, ruim oopplan-sitarea en -eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n buitelug-eetstel en 'n tuin met braaigeriewe.
Hier kan gaste lekker opkrul met 'n goeie boek en die huis se rustige atmosfeer geniet, of gaan stap in die veld en die natuurlike prag van die omgewing waardeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Wheatlands Country House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Wheatlands, Langs die R75, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wheatlands, Langs die R75, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom