Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannes Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir White House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rodney B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B
Saam met vriende

Netjies skoon en super bekostigbaar.

Hierdie is definitief een van die beste plekke waar ons al geslaap het. Alles wat jy nodig het is daar. Ek sal definitief weer oorbly. Ons moes vroeg vlieg Sondagoggend na die naweek, en die huis is naby geleë aan die lughawe, wat 'n pluspunt was. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White House se terugvoer

Baie dankie, Rodney, vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat julle tuis voel en lekker kuier. Hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi loop.

White House
Gideon F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F
Gesin met klein kinders

Tuis.

Dit voel asof jy tuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White House se terugvoer

Dankie Gideon vir jou positiewe resensie. Geniet jou NZ kinders. Dit was 'n plesier om Gideon en sy gesin by ons te ontvang. Mooi loop

White House
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortdoornlaan 22, Bonaeropark, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4136886d17a708da7eea714d04057a105c2901094f8000dc84e485c6079916b1f385cb38e57bb59a47f3be7f1dc7b678b22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 22 Kortdoorn Avenue Bonaeropark 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.1229493 28.2542653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem