Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortdoornlaan 22, Bonaeropark, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

White House is 'n lieflike, veilige selfsorghuis in Kempton Park en bied 'n rustige wegbreek aan oornagbesoekers wat naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe wil bly.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het genoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is 'n gasstoof en draagbare, herlaaibare ligte tydens beurtkrag beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin, 'n swembad met 'n veiligheidsnet, en onderdak braaigeriewe, waar gaste ook kan rook. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die huis het 'n rugsteunkragstelsel met 'n omsetter en 'n battery sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by White House sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir White House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannes Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Kortdoornlaan 22, Bonaeropark, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Gaste dink White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortdoornlaan 22, Bonaeropark, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4136886d17a708da7eea714d04057a105c2901094f8000dc84e485c6079916b1f385cb38e57bb59a47f3be7f1dc7b678b22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 22 Kortdoorn Avenue Bonaeropark 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.1229493 28.2542653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem