Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kareestraat 66, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 333 R4 267 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

White House is 'n pragtige gerestoureerde Victoriaanse huis wat in 1904 gebou is. Dit is in die rustige plaasdorpie, Koringberg, in die hartjie van die skilderagtige Swartlandstreek, net 117 km vanaf Kaapstad. Dit is die perfekte opsie vir gaste wat van die stadsgedruis wil ontsnap.

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n sentrale etenstafel met stoele, 'n los slagtersblok en 'n yskassie vir drinkgoed. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die voorstoep spog met pragtige uitsigte en oorgenoeg sitplek. Daar is 'n draagbare braai indien gaste buite wil braai. Die groot en ruim inheemse tuin spog met 'n groot swembad, sonstoele en bankies waar gaste heerlik kan sonbaai. Daar is ook 'n terras met skaduwee, 'n pizza-oond, 'n braai-area en gaste kan ook boules speel.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en Koringberg kan maklik te voet verken word.

Slaapplek

’n Bespreking by White House sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir White House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cate Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Kareestraat 66, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 333
R5 333 R4 267
per nag, vir 9 mense
Vanaf R5 333
R5 333 R4 267
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kareestraat 66, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ae168b25e47eca7b37cbd533c5284079176bb8474f73e3fd7d661b5dbfc6686a5e09ede026d486da290e1b4232dc4be9abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 333 nouVanaf R4 267 per nag, vir 9 mense 2 5 1 5 66 Karee Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.021156919221 18.676488864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem