+11
Selfsorg in Witrivier

White River Stay

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Eland Road, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

White River Stay is in die hartjie van Mpumalanga, in Witrivier, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-konveksiestoof, mikrogolf en yskassie toegerus. Daar is ook 'n Weber op die dek.

Die verblyf is naby pragtige watervalle, die wêreldbekende Krugerwildtuin en die plaaslike lughawe, en bied maklike toegang tot van die streek se mees asemrowende besienswaardighede.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeanne-Marie D
5.0
Ek het 'n nag oorgebly oppad wildtuin toe. Dit was baie aangenaam. Baie dankie! Dit was regtig lekker rustig en stil. Die plekkie is baie netjies en h...
Sien meer
Mrt 2026
Jean-Pierre J
Saam met lewensmaat
5.0
Akommodasie was regtig 1ste klas. Alles skoon en netjies. Baie gerieflik. Baie mooi, hulle sien ons definitief weer.
Feb 2026
Michelle E
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay! Definitely recommend! Simply incredible! Will come again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Annette C
Saam met lewensmaat
4.6
Skoon en netjiese oornag akkommodasie. Skoon en netjiese selfsorgkamers. Het die ou jaar afgesluit met 'n braaitjie op die stoep. Baie rustig.
Jan 2026
Cara C
Saam met lewensmaat
4.6
Clean and friendly hosts. The host was very friendly, and the place was clean and looks exactly like the photo.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 44 Eland Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink White River Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Eland Road, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4b68157a3fcd37badbf2c9d22f2f69023507dc85f43a6865b6a9f792d6a433dea0631d4d2f7d08d31d6a1411aafde83b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 44 Eland Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.321186520251 31.007129830365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang