Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitnall’s Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 36, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Whitnall’s Holiday Home is in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaap se kus.

Die huis is in 'n lowerryke melkhouttuin en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers maak van 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Daar is ook 'n kaggel en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea lei na die pragtige stoep met 'n uitsig oor die plantegroei. Die tuin is omhein en het 'n plonspoel, sondek en 'n braai-area. Daar is ook 'n speelpark vir kinders. Die verblyf het diefwering, 'n alarmstelsel en parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is stapafstand vanaf die ongerepte strande en mooi riviere. Dit is ook langs die Joan Muirhead Natuurreservaat wat 'n voëlkykersparadys is.

Slaapplek

’n Bespreking by Whitnall’s Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Whitnall’s Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike & Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Ligging

  • Elliot-weg 36, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whitnall’s Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 36, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53873be410b3f3a80688e15177bf2f4892d5c4324a0d50d2baac7cd0e10b87d1793f2e342141be9d98d42871135892910c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 36 Elliot Road Kenton on Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.689236874606 26.67033880949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem