by Wild Break Self Catering | LekkeSlaap
+35

Wild Break Self Catering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Wild Break Self Catering
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marilese M - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilese M
Saam met vriende

Ons het ons tydjie baie geniet.

Toe Freda ons verwelkom en die huis oopsluit, het die plek na muf geruik. Daar was geen proppe om te bad en geen handdoeke invergelyking met ander vakansiehuise. Die mat in sitkamer nodig definitief 'n lekker skoonmaak.

Marshall B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall B
Saam met vriende

Beautiful place, every single day we enjoyed.

Very beautiful place. Will definitely go there anytime. Only one small room, but everything else was picture perfect.

Rudolf V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

Baie goed toegeruste en gemaklike akkommodasie.

Die vakansiehuis is op die Seaview-seefront en ons het dit terdeë geniet. Genoeg spasie vir 'n groter groep mense met genoeg aktiwiteite vir almal. Die beddens was baie gemaklik en warm met sagte kussings. Baie goeie waarde vir geld.

Lindie M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lindie M
Gesin met tieners

Oorslaap as gesin vir die SA Kampioenskappe vir Biathlon in PE.

Ontvangs was hartlik, maar ons was 5 persone, en net 1 persoon kon stort, dan is daar geen warm water oor nie. Die stort is so verstop, as die kraan vir meer as 'n minuut oop is, oorstroom die hele badkamer. Die bure het tot na 1h geraas, gedrink en musiek gespeel, waar ons atlete, 6h die oggend by stadium moes wees (met so min slaap).

De Villiers F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Villiers F

Very happy with the place. Was a comfortable stay!

Very clean and comfortable. Well stocked and everything we needed. Well hosted and good communication. Beautiful and spacious home! Thank you for the stay!

Jason B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jason B

No value for the asking price.

The property is nestled behind the main house, and is rather run down, although the location is good, the view is very obstructed by a large wall and the main house, many small issues on the property, cupboards in the kitchen and bathroom are coming apart, no curtains or blinds in the bathroom, shower has zero water pressure on the hot tap, water pressure only on the cold tap. Security was my biggest concern, very easy access to the property for a would be criminal, the flatlet has only a sliding door leading outside with zero additional safety on this, with high crime rates this is extremely dangerous. This property has zero value. I even felt that the rates I paid in off season would have left me disappointed if I had paid the same rates in high season.

Jazmine F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jazmine F
Saam met vriende

It was lovely staying at the guest house, I enjoyed myself.

Friends and family want to book as well.

Wilfred B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilfred B
Gesin met klein kinders

You will see me again and will recommend to friends.

I reported some issues to Dalene Bury and Freda regarding the poor wiring of electricity cables and overloading of one socket in the garage poses a real fire hazard and danger to occupants. Carpets need to be deep clean because it gives off a smell. Other issues were the showers in 2 bedrooms faulty. Kitchen cupboards in a very poor state of affairs. Kitchen lights downlighters did not work and the lightning in the kitchen was generally very poor. Kitchen cutlery (insufficient) does not match the capacity the place can handle.

Lynn S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn S
Saam met vriende

Fantasties

Ons het ons gate uit geniet, dit is a baie lieflike plekkie, ons sal hierdie plek weer en weer bespreek en definitief aanbeveel vir ander.

John O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful ocean stay.

Close to the beach. Peaceful area. Safe.

Sulitha D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulitha D

Absolute plesier!

Kan Wild Break Self Catering absoluut aanbeveel vir 'n vinnige wegbreek. Ons is klaar besig om planne te maak vir ons volgende besoek.

Wild Break Self Catering se terugvoer

Hi Sulitha, thank you for sharing your experience with us. We look forward to hosting you again soon. Regards, Dalene.

Wild Break Self Catering
Candice S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met vriende

Absolutely amazing!

Freda was just awesome! So hands on and welcoming. Always available and accessible. She actually made it feel like a home away from home. We’ve found our go-to holiday home!

Wild Break Self Catering se terugvoer

Hi Candice, so happy you enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you back to Wildbreak soon. Kind regards, Dalene.

Wild Break Self Catering
Ronelle N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N

Baie lekker en ideaal vir 'n groot groep mense.

Die huis is ideaal vir 'n groot groep mense - ons was niggies en nefies met kinders wat van heinde en verre gekom het. Dit wat jy op die foto's sien dit is wat jy kry. Lieflike see-uitsig, die kinders het baljaar in die swembad, see toe gestap en skulpies opgetel en die pooltafel was 'n wenner vir familie- uitdagings. Ek sal net die volgende aanbevelings maak : 1 of 2 braaibakke, 1 of 2 groot slaaibakke, casseroles (daar is kleintjies) is vir 'n groot groep mense. Daar was ook nie 'n mop nie - dit is klein goedjies teen hoe lekker ons gekuier het. Als was in werkende toestand.

Kelly R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly R
Saam met vriende

I couldn't be more happier with the service that we received.

The house was amazing! We really enjoyed ourselves. The area is peaceful and quiet, just what we needed. This place definitely ticked all the boxes of what we wanted for our accommodation and I would definitely recommend this to friends and family. Lastly, a big thank you to Freda, the property manager!

Wild Break Self Catering se terugvoer

Dear Kelly,

Thank you for the wonderful review, I will pass the message on to Freda! I am so happy you received excellent service.

We hope to see you in the near future.

Regards,
Dalene

Wild Break Self Catering
Calvin H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin H
Saam met vriende

Entertaining and spacious for the whole family. Had a wonderful time, thank you Freda you are amazing. Would most definitely visit again.

Amazing awesome place.

Wild Break Self Catering se terugvoer

Dear Calvin.

I am so happy that you enjoyed your stay. We look forward to you visiting us again in the near future.

Regards,
Dalene

Wild Break Self Catering
Henk B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Alles die moeite werd om 900 kilos te ry om die Skepping te beleef. Mooiste see-uitsig.

Gionne G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gionne G

Lovely location, close to Spar, awesome to watch dolphins from the deck.

Absolutely awesome weekend.

Wild Break Self Catering se terugvoer

Hi Gionne. I am so happy that you were able to see the dolphins. It is the most amazing experience to watch. I am so happy you enjoyed your stay with us and we hope to see you back soon in the near future.
Regards,
Dalene

Wild Break Self Catering
Hendrik D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik D

Mooi uitsig, maar ander uitdagings.

Ek het nie gehou daarvan dat ons 'n vrywaringsvorm moes teken. WiFi was te swak om te gebruik. Geen lakens.

Wild Break Self Catering se terugvoer

Good day Ethel,

I am surprised by your review as you mentioned you had no sheets? I will discuss this with Freda as this in unacceptable and sheets are provided. We received a one star for security but our property has remote gate access and each unit has its own alarm, please can you contact us and provide more details. We strive to ensure that every guest is attended to and Freda is full time checking on the guest and the property. I am sorry that you did not enjoy your stay. If you had a problem with the bedding then you should have contacted me so I could have rectified the problem.

Regards,
Dalene

Wild Break Self Catering
Neveena L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Neveena L

It was a great stay.

I will most definitely book again. It was such a relaxing weekend with amazing views.

Mandy N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy N
Saam met vriende

We had a lovely stay.

The place is very nice and spacious.

Tilla H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla H
Saam met vriende

Absolutely beautiful and fantastic service.

Fantastic service, welcomed and shown around. Beautiful setting. House very neat and clean and safe.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG7QJnmS9G6CFI3KrO5JcwCCE1bz5uN1yA7aWerO2bqX5627azI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 4 Chapman Road Seaview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.013961757567 25.354544728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem