Wild Eden Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hajo Brauer-straat 3, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wild Eden Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die woonstel word omring deur 'n pragtige tuin vol blomme en 'n verskeidenheid vrugtebome, waar 'n mens die reuk van kruie en die gedruis van die see in die agtergrond kan geniet. Die woonstel is in Swakopmund geleë, net 170 m vanaf die strand.
Verblyf word in 2 selfsorgeenhede gebied. Die woonstel het 2 enkelbeddens en die kothuis het 'n dubbelbed.
Gaste het toegang tot Netflix en gratis WiFi.
Die ligging van die verblyf bied toegang tot winkelsentrums, 'n gimnasium, 'n pizzeria, 'n vulstasie en 'n Mediclinic.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hajo Brauer-straat 3, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Wild Eden Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hajo Brauer-straat 3, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom