Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Wild Fig Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yvette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en die area is baie stil. Lieflike ligging.

Ek neem altyd my eie kussing saam wanneer ek oornag. Ek het my kussing vergeet toe ons vertrek en Karin het dadelik die volgende dag vir my die kussing gekoerier. Uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lecia S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must try when you need overnight accommodation.

The location is in a safe area, the room was very neat and clean and made you feel at home. The place is very peaceful and staff is friendly and helpful with any queries. Will definitely visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag gerief vir families.

Wild Fig-geriewe is perfek vir gesinne met kinders. Binnenshuise geriewe is van hoogstaande gehalte met alles wat mens vir oorbly nodig het. En dan is die tuin met braaigeriewe, speelparkie en swembad ook tot gaste se beskikking. Ons het selfs 'n mini-gasvrou vir ons kleuters gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Oulike plek vir familie met klein kinders.

Dit was 'n baie mooi skoon en praktiese plek. Ons sal weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M
Gesin met tieners

Heerlike verblyf. Hul voorsien alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer kom.

Dit was baie aangenaam, die krag was af, maar hulle het 'n kragopwekker gehad wat wonderlik was. Hulle WiFi-sein was baie sterk en my tieners en ek kon op dit wees sonder enige probleme. Die woonstel was pragtig mooi skoongemaak elke dag en die beddens was uiters gemaklik. Baie dankie, dit was wonderlik om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Baie kindervriendelik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michel S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, friendly people.

Very nice apartement, with garden and pool. Our hosts were very friendly and helpful. We asked for a table and chairs inside and did get them immediately. We keep a very good memory from this stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek, vriendelike mense.

Baie lekker woonstel met tuin en swembad. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n tafel en stoele binne gevra en dit dadelik gekry. Ons hou 'n baie goeie herinnering aan hierdie verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Gesin met klein kinders

My stay at Wild Fig was awesome.

The place is exactly what you see on the internet, it's super clean and child friendly, will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal hul weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franciska B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska B
Gesin met tieners

Gasvrye, vriendelike, rustige en veilige akkommodasie.

Ons het regtig lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Gesin met tieners

Goeie waarde vir jou geld.

Dit is 'n mooi, skoon en baie goed geleerde plek. Lekker braaigeriewe en mooi swembad om af te koel. Die eienaars is baie gaaf en baie behulpsaam en hou jou lekker ingelig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishe M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ishe M
Gesin met klein kinders

Quiet, serene environment.

Peaceful surroundings with reasonably priced rooms. Had no problems during our stay and no interference from anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf!

Pragtige en netjiese verblyf. Veilige parkering. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Awesome.

Gasvry. Vriendelik. Omgee. Familie georiënteerd. Lekker geslaap. Lief die kruiskyk kanaal op TV. Ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay at Wild Fig Accommodation, its neat and stylish and the owners is very accommodating and friendly.

Very neat and stylish, Karin and Peter was very accommodating with regards to our whereabouts and special request. I would definitely recommend and stay there again in the near future should I need accommodation again in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie aangename tyd by Wild Fig Akkommodasie gehad, dit is netjies en stylvol en die eienaars is baie verwelkomend en vriendelik.

Baie netjies en stylvol, Karin en Peter was baie toegeeflik met betrekking tot ons verblyfplek en spesiale versoek. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly in die nabye toekoms as ek weer akkommodasie in die omgewing benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik vir 'n naweekwegbreek.

Pieter en Karen is nie die gewone irriterende hosts nie. Hulle gee mens privaatheid en gee baie lekker kos. Ek beveel definitief Wild Fig aan vir enigiemand wat Rustenburg gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matome K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm hosts, clean and safe rooms. The yard is clean and beautiful.

Thank you for the great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en heerlike ontbyt.

Ons is baie goed ontvang, alles was netjies en gerieflik, die 2 ontbyte wat ons ontvang het was baie goed. Kan dalk net dink aan 'n vol kanaal DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTc0NTMwLTg4OWQtNDZkMi04YzQ4LTU0NWNhMjMzNGE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 238B Kerk Street Bo Dorp 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680982630963 27.225644803093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem