Wild Fig Garden Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe insluitend inkopiesentrums soos Menlyn Mall en Lynnbridge Mall, universiteite en hoof toegangsroetes.

Die verblyf bestaan uit 3 woonstelle, almal ten volle toegerus en opsies om jou sak en behoeftes te pas. Elke selfsorgwoonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die leefvertrek is oopplan en sluit 'n sitkamer met 'n gemaklike sitplek en 'n TV met DStv in, asook 'n kombuisie met 'n mini-stoof en -oond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekgoed en eetgerei.

Daar is 'n privaatpatio met 'n tuin en patio-meubels waar gaste saam kan kuier.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Fig Garden Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]