Wild Oak Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wild Oak Guesthouse bied gerieflike, plattelandse verblyf wat in die hartjie van Barkley-Oos geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir gaste wat oornagverblyf soek.
Daar is 2 gastekamers wat onderskeidelik slaapplek aan 2 en 3 gaste bied. Hierdie kamers is in die hoofhuis geleë en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Kamer 1 het 'n dubbelbed en Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Elektriese komberse, verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir kouer nagte. Hierdie kamers het ook 'n koffie- en teeskinkbord en gratis WiFi. Die kamers spog met lieflike uitsigte oor die welige tuine. Tydens beurtkrag is daar sonkragligte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word. Die verblyf is 200 m vanaf 'n restaurant.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Barkly-Oos Grens Area Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom