Wild Olive A
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R990 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Wild Olive A is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Windhoek. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n slaapbank en 'n driekwartbed. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof, braaigeriewe en 'n parkeerplek in die skaduwee vir 1 voertuig. Daar is nog parkeerplek vir besoekers. Die verblyf is naby 'n hospitaal, winkelsentrum en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Washiela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Wild Olive A het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas