LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Olive Country Retreat | LekkeSlaap
+21

Wild Olive Country Retreat

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Vanaf die R53, Koppjeskraal, Eldorado Plaas, Parys, 1292, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Wild Olive Country Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgeleë huis aan die voorheuwels van 'n wilde olyfwoud. Dit is sowat 17 km buite Parys, 24 km vanaf die Vredefortkoepel en 90 minute vanaf Sandton. Die huis bied pragtige uitsigte van die Vaalriviervallei met skouspelagtige sonsondergange.

Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek vir 12 gaste. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste, 1 rusbank en dit maak oop op 'n privaat balkon met meubels. 'n Bababed is beskikbaar vir baba's. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamer het 1 rusbank, 'n hangkas, spieëltafel en 'n deur na die tuin. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer het hangkaste en 'n spieëltafel. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n gedeelde badkamer. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n rusbank en toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die huis het 'n privaat, omheinde tuin, 'n swembad, trampolien, swaai, 3 braai-areas, 'n boma, binnebraai, sondek, 'n groot stoep met gemaklike buitemeubels en veilige parkeerplek. Die huis is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Olive Country Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Wild Olive Country Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vanaf die R53, Koppjeskraal, Eldorado Plaas, Parys, 1292, Noordwes
  • Gaste dink Wild Olive Country Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R4 800
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Vanaf die R53, Koppjeskraal, Eldorado Plaas, Parys, 1292, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NThlZWYyLTFiYTQtNGQ1Mi1hYjg2LTM4Yzc0NGQ4OGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (vir 12 persone) 13 5 1 5 off the R53, Koppjeskraal Eldorado Farm 1292 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 16:00 -26.884425903165 27.367503941059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!