Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Country Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Wild Olive Country Retreat
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fanie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig.

Dit was heerlik stil. Lekker om weg te kom van alles af. Die mikrogolf werk nie en ons het dit nodig gehad. Ons het laat weet van die probleem, maar dit is nie opgelos nie. Daar is geen selfoonsignaal nie. Nie van enige netwerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky W
Saam met vriende

A great place to relax with enough space for a big group.

We loved sitting under the big trees by the pool. The walk up the hill is well marked and maintained with a magical view from the deck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jr H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr H
Gesin met klein kinders

Thanks for a great weekend!

Easy to find, had everything we needed and Ross went out of his way to make sure we were comfortable. Highly recommend a hike up to the deck at the top of the mountain, incredible view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V
Gesin met klein kinders

Kinder- en hondehemel in die koepel.

Heerlike midweek-wegbreek gehad met ons 3 brakkies en dogtertjie (2). Die ligging van die plaashuis is fantasties, met 'n ongelooflike uitsig oor die koepel. Verskillende braai-areas, lekker swembad en die groot, groen grasperk was perfek vir pieknieks. Ross se kommunikasie is uitstekend en hy loer daagliks in om seker te maak alles is in orde. Die plaashuis is eenvoudig en onopgesmuk, maar presies wat ons wou hê met 'n besige kleuter en hondjies. Ons kom weer terug saam met vriende en familie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met vriende

Rustigheid.

Ons was 'n groep vriende daar vir naweek oor New Years en dit was presies wat ons nodig gehad het. Plaashuis is baie goed toegerus met pragtige uitsig op berge en sonsondergang. Die verskillende braai- en boma-areas is fantasties, elke aand op 'n ander plek braai was lekker. Swembad het heel gepas gekom vir 'n lekker, warm dag. Kamers was baie mooi en skoon en die hele huis het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Jeanne en Michael wat so mooi na ons gekyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Saam met vriende

Gorgeous getaway!

Absolutely adored staying here. Everything was clean and functional. The place is far more magical than the photos show, would definitely go back and will be recommending to all! The perfect stay for me and my friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Saam met vriende

Beautifully located farm house with stunning views!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan M
Saam met vriende

Rustige plaaswegbreek.

Ruim huis, baie kuierplek. Goeie ligging. Goeie waarde vir geld. Rustige uitspanplek. Ideaal vir 'n groot gesin of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aretha P
Saam met vriende

Storte se waterdrukking baie sleg - kom skaars water uit.

Plek kan definitief bietjie meer skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Helga R
Gesin met tieners

Huis en huisinhoud is verwaarloos.

Alhoewel die area en die plaas baie mooi uitsigte het, is die huis verwaarloos. Die huisinhoud, veral die kombuis, is glad nie op standaard vir die prys wat mens betaal vir die huis nie. Jy kry die gevoel goed in die kombuis en ook res van die huis, is goed wat eienaar nie meer wou gehad het nie. Kombuis en badkamers kort 'n goeie skoonmaak. Beddegoed het merke op gehad en handdoeke was oud en in 'n slegte toestand. Waterdruk was sleg en baie ongereeld met soms geen warm water wat deurkom nie. Die dreinpype van die huis moet skoongemaak word. Oor die algemeen het die plek baie potensiaal maar kort aandag en moet vir seker beter toegerus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J
Saam met vriende

Ideal getaway.

Perfect for a group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna M

Heerlike familie wegbreek.

Baie mooi plaas. Ideaal vir wegbreek saam familie of vriende. Ons het lekker gekuier by Wild Olive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleon C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cleon C
Saam met vriende

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Wild Olive Country retreat is net buite die dorp, baie goed gelee en maklik om gou in en uit te ry. Die plek is baie mooi skoon en netjies en het al ons verwagtinge nagekom. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand, baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma S
Saam met vriende

Aangenaam met pragtige uitsig.

'n Pragtige huis met baie potensiaal, maar bietjie verwaarloos en netheid nie op standaard nie. Sitkamerstel se kussings nie mooi skoon nie. Deure wat kraak, gloeilampies wat nie werk, wasbak in slaapkamer naaste aan swembad se prop werk nie. Stort in die middel verstop. Die dreineringspype in huis moet mooi skoongemaak word. Van die borde, koppies en pierings was gekraak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Wonderlike naweekwegbreek saam vriende.

Die huis het alles wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek. Daar is genoeg om die kinders besig te hou en die plaas is pragtig met die mooiste sonsondergange. Daar was konstante loadshedding die naweek, maar dit het ons glad nie geaffekteer nie, aangesien die huis toegerus is met lampies asook 'n gasstoof en gasbraaier. Ross se kommunikasie wat uitstekend en Mike wat skoongemaak het is 'n super ster. Ons sal vir seker weer 'n draai gaan maak by Wild Olive!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met vriende

Dit is plaas - dit is lekker.

Om van die dorp af te kom, die son sien sak oor die berge, die oranje-gloed van die son, die melkweg wat so helder is, dit is om af te sluit van die buitewêreld. Alles is net reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W
Saam met vriende

Baie lekker!

Rustig, skoon, netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie J
Gesin met klein kinders

Lekker groot huis op die mooiste plek!

Die huis is baie goed ingerig en dis lekker dat dit verskillende vleuels het. Baie mooi omgewing en grasperk. Kinders kon lekker en veilig speel. Sal beslis weer gaan! Onthou om vooraf te reël as jy 'n skoonmaker soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Baie gerieflike plaashuis.

Stil en rustige ongewing met baie mooi uitsigte in elke rigting. Vir ons wat as 'n klomp vriende bymekaargekom het, was dit die perfekte verblyf om drie gesinne met kinders te akkommodeer. Anders as baie ander plekke het Wild Olive Country Retreat dit toegelaat om net vir een dag te bespreek, wat dit baie goeie waarde vir geld maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Gesin met tieners

Dit was 'n rustige en stil naweek.

Die plek is netjies en goed toegerus. Dit is om soos in die Bosveld te wees. Die lug is skoon en die stilte doen 'n mens se siel goed. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to unwind and enjoy the peaceful surrounds.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B
Saam met vriende

Rustige atmosfeer. Baie netjies en georganiseerd. Ongelooflike natuurskoon.

Die enigste tekort was groter potte (casserole ens.), asook dinge soos opskeplepels en opdienbakke. Ons groep was 8 mense en ek het gevind dat die potte effe aan die klein kant was vir kosvoorbereiding vir 'n groter groep mense. Die huis is baie gerieflik ingerig met die skoon en netjiese beddegoed en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Bliss in the countryside.

We had a very relaxing weekend for my birthday. The house is spacious and the setting is off-the-grid, yet close enough to Parys to explore the town. The grounds are well-kept and the outdoor seating under the large trees were a highlight for us. The views from the patio were also very special. Ross made sure that we had a comfortable stay and even put out fresh flowers from the garden before our visit. My 2 Jack Russel's loved the large outdoor space! Definite must to re-charge and get away from the city and the rush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer waar mens kan ontspan en die batterye herlaai.

Die fasiliteite was van hoogstaande gehalte en die geriewe was deurentyd netjies en skoon gewees. Die personeel was baie behulpsaam en het in al ons behoeftes voorsien. Die opsionele bediende wat ons versoek het, het die huis baie skoon gehou. Daar is genoeg braaiplekke sodat mens enige tyd van die dag lekker in die koelte kan kuier en braai. Vlieë is natuurlik hierdie tyd van die jaar oral baie lastig in die Noord-Wes provinsie en die eienaar kan dalk belê in 'n insekdoder wat die insekte sal lok en dood skok of in ander metodes om die vlieg bevolking onder beheer te hou. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Vanaf die R53, Koppjeskraal, Eldorado Plaas, Parys, 1292, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NThlZWYyLTFiYTQtNGQ1Mi1hYjg2LTM4Yzc0NGQ4OGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 25 5 1 5 off the R53, Koppjeskraal Eldorado Farm 1292 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -26.884425903165 27.367503941059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem