LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Olive Executive Suite | LekkeSlaap
+18

Wild Olive Executive Suite

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterval-laan 32, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke Craighall, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die sentrale sakegebied, Sandton, is net 2,8 km weg en die Gautrein-stasie net 4 km.

Dié suite het 'n ruim slaapkamer en leefarea. Daar is ook 'n eetkamerarea en 'n werksarea. Wild Olive Executive Suite bied slaapplek vir 3 gaste en daar is gemaklike sitplek beskikbaar sodat jy lekker kan ontspan ná 'n bedrywige dag.

Die slaapkamer en leefarea het DStv en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eetkamer en kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster. 'n Kamerjas en toiletware word ook voorsien. Die eenheid word skoongemaak. Bykomende maaltye en 'n wasgoeddiens kan op aanvraag gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Wild Olive Executive Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterval-laan 32, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Wild Olive Executive Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterval-laan 32, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNTQzYTViLTg0OGQtNGM0NC1iODk1LTBlZDY2YTA1ZjIzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 32 Waterfall Avenue Craighall 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.107552478545 28.024338841406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!