Beskrywing
Hierdie spesiaal aangepaste ruim en suite-kamer het sy eie stoep, en gratis gebruik van die opvoedingsentrum langsaan, en die hoofhuis se kombuis. Die kamer bevat 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die hoofhuis se braai gebruik en vra vir wat hulle benodig van die hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste moet asb. nie blomme pluk, inmeng met die natuur of wildlewe, of vure op enige ander plek as die toegekende areas of braaie aansteek nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wild Rescue GK54, Klipfontein, Hannes Zaaiman Private Nature Reserve, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang