Richardsbaai Akkommodasie by Wild Rocks Accommodation Apartment 5 | LekkeSlaap
+8

Wild Rocks Accommodation Apartment 5

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wild Rocks Accommodation Apartment 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai. Hierdie woonstel lei na 'n balkon wat oor die baai-area uitkyk.

Dié woonstel beskik oor 3 vlakke; die tweede slaapkamer is 'n solderkamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitarea en lei na 'n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die seiljagte in die baai geniet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met Openview-kanale. Linne word voorsien.

Wild Rocks Accommodation bied gaste 'n vakansie langs die baai met doendinge van huurbote tot roeibote. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en is naby die restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Rocks Accommodation Apartment 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wild Rocks Accommodation Apartment 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wild Rocks Accommodation Apartment 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlaU1wWHZ7dNVezuSbxq7oYNLalMp3kKbclRNts7sVUZsTLvfAO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Bridgetown Road Tuzi Gazi Waterfront 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792655740253 32.081591338182
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za