Wild Syringa
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Syringa is 'n bekoorlike selfsorghuis wat sowat 24 km vanaf Magaliesburg geleë is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing.
Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan al fresco-etes op die stoep geniet, terwyl hulle die asemrowende uitsig oor die vallei inneem. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad wat 'n uitsig oor die plaas-reservoir bied. Gaste kan die skouspelagtige naghemel bewonder en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Allan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
- Gaste dink Wild Syringa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes