Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebraam Berry Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tamlyn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, beautiful place. We had a wonderful time at Wildebraam. The Berry Cottage had everything we needed. We loved being able to braai on the stoep and enjoy the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Wildebraam Berry Estate
Dear Tamlyn, Thank you so much for your very positive review! It was an absolute pleasure to accommodate you! Kind regards, Jo-Ann

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Romantic. Very romantic, spacious, clean and hiking trails from your stoep. They remembered our anniversary. Thanks, thanks, thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Wildebraam Berry Estate
Dear Sonja, Congratulations once again on your anniversary - may you be blessed in your marriage and hopefully we'll see you again next year! Kind regards, Jo-Ann

Yolanda C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Asemrowend mooi met vriendelike mense. Wegsteek juweel van 'n plek tussen berge en vallei. Vriendelike verwelkoming. Netjiese en pragtige plek met alles wat jy sou nodig hê. Veilige parkering en naby aan restaurante, al is dit op 'n plaas geleë. Ons was opgegradeer na 'n groter plek wat 'n aangename verrassing was. Julle sal my beslis weer sien in die toekoms en die keer sal ek langer bly. Die likeur proe was so lekker en mense baie, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi en gerieflik. Baie lekker en gemaklik gebly. Sal net die stort bietjie verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Wildebraam Berry Estate
Dankie Antoinette! Waardeer terugvoer. Groete, Natalie

Lynn D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful farm setting. The Garden Room was small but had everything you'd need. The Cranberry Room was spacious and well equipped. A beautiful setting on the farm looking up at the mountains. Of course, the tasting room is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Wildebraam Berry Estate
Thank you, Lynn, for the lovely review. So glad you could also enjoy our berried treasure!

Kristin E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Neat and cosy! Neat and cosy, and it had all the practical aspects that a self-catering unit would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekke plek! Asemrowende omgewing. Mooi plek. Alles is goed en reg. Kon niks fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon Johannes D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Was heerlik. Alles wat nodig is in kamers. Die aircons het bietjie gedrup binne - neem aan water pypie lek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige luilekker dae aan die voet van die berge. Baie lekker. Garden Suite bied voldoende privaatheid om heerlik te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi uitsig en 'n goeie nagrus. Die verblyf was goed uitgelê en het alles wat mens nodig het. Sal dit graag aanbeveel. Baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Wildebraam Berry Estate
Dankie Chenelle! Opreg waardeer. Hoop om julle weer te sien! Groete Natalie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage S4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMo1E2uNsk3NBaQyzDzzBQQbBZfIfFcBTkSqBQvBGgSi8vxNDyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Hermitage S4 Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.019300994604 20.423111915588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang