LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildelied Guest House | LekkeSlaap
+11

Wildelied Guest House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Wildelied Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rina P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Saam met vriende

Rustige plaaslewe-gevoel.

Maklik gevind. Naby winkels geleë. Vriendelike, hulpvaardige mense.

Wildelied Guest House's terugvoer

Rina dankie vir julle oorbly hier by ons. Hoop julle het de rustige omgewing geniet.

Wildelied Guest House
Sarel H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Saam met vriende

Dit is baie stil en maklik geleë net buite Bloemfontein.

Dit was baie lekker stil. Die huisie was groot genoeg vir ons twee gesinne en was perfek vir wat ons wou hê. Sal beslis weer op my lys wees as ek weer in Bloemfontein moet tuisgaan.

Vanaf R1 390
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Olivier-weg 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwS4KYzVBn4EomKd2tCeiHMYHd5JXG4uqOm3bvinTfT1lV3ZYWn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 5 persone) 2 5 1 5 2 Chris Olivier Road Groenvlei 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.049626342042 26.169888166201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!