LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Broederstroom

Wildevy @Benlize

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Jalalpor Road, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Wildevy @Benlize by Benlize Lodge is 'n moderne weergawe van die rondawel. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.

Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n toonbank met stoele. Dit lei na die sitarea waar daar 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met verskeie stroomopsies is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Op die stoep is daar 'n houtvuurwarmbad, privaat lapa en braaigeriewe, asook 'n uitsig oor Hartbeespoortdam.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Jalalpor Road, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Wildevy @Benlize het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jalalpor Road, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6edf630aba64da5fb28f35937b46eeaa80fadb8e7b017aa9f6a5483cae6aba9b91f5ff0624ee24fd76ba04c0b88f05787735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Jalalpor Road Benlize Lodge 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.788320012503 27.872075953273