Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildheart Farm

Selfsorg
The Honey Hut
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en plek vir 'n ekstra enkelbed. Die buitebadkamer het 'n stort, wasbak en kompostoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en ketel toegerus. Daar is ook gratis WiFi. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n dam langs die eenheid en tussen die vrugtebome. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan voetslaan, bergfietsry of in die dam swem.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cosy Cabin
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en die buitebadkamer het 'n stort, wasbak en kompostoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en ketel toegerus. Daar is ook gratis WiFi. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en strandmeer. Die eenheid is langs die perdekamp en bied uitsigte oor die woud. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan voetslaan, bergfietsry of in die dam swem.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platbos-weg, Wildheart Plaas, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4424313ab1524b10d7aaeb81ce798a4551bf665e53aa7ddfaf12f9425ab4f63969dbe7c188de4e9a8e83f658454c16805dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Platbos Road Wildheart Farm 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019048154006 23.045288691518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem