Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildview B&B

B&B
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit, Rini, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wildview B&B bied asemrowende uitsigte net buite Rini, Oos-Londen en is in 'n rustige area geleë. Die oopplan-rondawels wat na die see front, verseker gaste van 'n fantastiese ervaring. Gaste kan hulle koppie koffie in die oggend op die dek geniet of lekker by die braai-area terwyl hulle oor die see tuur.

Wildview B&B het 2 oopplan-rondawels wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die rondawels spog ook met 'n pragtige uitsig oor Koffiebaai.

Die rondawels het ook 2 slaapbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, ketel, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus is. Die B&B bedien heerlike etes en 'n volle Engelse of Ierse ontbyt. Kospakkies vir middagete is ook beskikbaar vir gaste wat op ekskursies gaan en nie by die B&B kan eet nie.

Daar is 'n groot dek en 'n braai-area buite die rondawels. Dit is die perfekte plek waar gaste heerlik kan ontspan. Daar is ook 'n hangmat en gaste kan die panoramiese uitsig oor die oseaan, woud en op die Transkei-berge inneem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • King Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit, Rini, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transkei Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit, Rini, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1d8e54fc824b79b7affb0e9576b5678a57944f80c51f1180db34f607c746984078ba080c5a1bcc2fe617c255a3c7e53eaae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) King Sabata Dalindyebo Local Municipality Rini 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.993446 29.13474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem