Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilge River Bush Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Briony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilge River Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jo Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Z
Gesin met klein kinders

Peaceful, comfortable, fun for kids and a great break.

We had a wonderful time. The camp is grassy and has plenty of trees, and is flat - a must for camping! On the days we were there it wasn't crowded, and there was ample space to be private and quiet. The pool was clean and well-maintained, and the children swam for hours - the big floating tyres were a hit. The ablutions are clean, bright, and spacious, and the water is hot. There's lots of bird life and no traffic to be heard. Management came to meet us and were very helpful and accommodating. The honest shop for charcoal, wood and ice was greatly appreciated! We had a great time and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilge River Bush Camp se terugvoer

Hi Jo,

Thank you for taking the time to review us. We are thrilled you had a good time and look forward to your next visit.

Wilge River Bush Camp
Alana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana W
Gesin met tieners

Rustige, skoon en netjiese afskakelplek in die natuur!

Wilge River Bush Camp is 'n rustige, lieflike kampplek as jy net uit die stad wil wegbreek om te gaan rus. Baie naby aan Pretoria. Pragtige netjiese grasstaanplekke en ablusiegeriewe. Ys en hout te koop en afgelewer by jou staanplek. Geen musiek en ver genoeg van 'n besige pad af, so dit is werklik baie rustig en mens kan die natuur werklik geniet. Heerlike oop ruimte gras waarop kinders kan balspeel. Ook troeteldiervriendelik. Maak net seker jy neem al jou kos en ander benodighede saam. Daar is nie 'n winkel naby nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilge River Bush Camp se terugvoer

Thank you Alana for taking the time to review us. We are happy you enjoyed your stay with us, and we look forward to your next visit.

Wilge River Bush Camp
Brahm Dawid E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm Dawid E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Dankie.

Ons het die tyd baie geniet. Badkamers was baie netjies en skoon. Swembad goed geleë en skoon. Diens op die terrein was goed, skottelgoed en braaiers was altyd skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilge River Bush Camp se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay and hope you will come again soon.

Wilge River Bush Camp
Vanaf
R368
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R368
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R368
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 168 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweeling Plaas 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109476c9f04a68acb492231ebc3ced7175250643b11870075ccdfb00e6cc627f41fe7fe234711d1c1431712d7fa385cc6394?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R368 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Tweeling 711 Vlakfontein 1821 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.616333 29.01273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem