Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilge River Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 168 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweeling Plaas 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R368 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilge River Bush Camp bied lieflike kampeerverblyf op die oewer van die Wilgerivier ongeveer 50 km vanaf Emalahleni. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wees aangesien daar ook 'n swembad is.

Hierdie kamp bied 28 kampeerplekke wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Elke kampeerplek het toegang tot 'n braai-area en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en baddens. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Daar is 'n swembad vir kinders en volwassenes, asook 'n gedeelde grasdaklapa en veilige parkeerplek.

Die kamp is 99 km vanaf Pretoria se middestad en 146 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Gaste kan natuur- en wildreservate besoek, asook gholfbane en 4x4-roetes verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilge River Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Briony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Ligging

  • Tweeling Plaas 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Gaste dink Wilge River Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R368
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R368
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 168 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweeling Plaas 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109476c9f04a68acb492231ebc3ced7175250643b11870075ccdfb00e6cc627f41fe7fe234711d1c1431712d7fa385cc6394?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R368 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Tweeling 711 Vlakfontein 1821 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.616333 29.01273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem