Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgerivier Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Simoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Wilgerivier Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek waar die stilte mens oorlaai.

Dit is regtig 'n baie aangename plek om te bly. Die stilte en die liggende van die huis in die veld, asook die wilde diere (njala's, rooibokke, vlakvarke, apies en bobbejane) het dit soveel aangenamer gemaak. Vir seker sal ons weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My nuwe gunstelingplek om te gaan rus.

"Tranquility" is 'n "understatement". Ons siele het gedeeltelik daar agter gebly. Wilgerivier cottage sien ons definitief weer. Sonder twyfel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitenhage Plaas, Uitenhage, Gqeberha, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e446ef49e9e143790dc544efe952ea1fe92ca19cb102c9ba2795fc2b7019451bdbf41a2237fa07ca6377a8a3a001f644b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Uitenhage Farms Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.62485523495 25.399655153068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem