Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ossewastraat, Die Wilgers, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilgers Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se perseel in Die Wilgers in Pretoria. Die eiendom is naby verskeie restaurante, winkelsentrums en 2,1 km vanaf Wilgers Hospitaal.

Hierdie oopplan-kothuis het lugversorging en is geskik vir tot 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, 'n kas, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die aangrensende kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, ketel, kroegyskassie, eetgerei en breekware.

Tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n wasmasjien, strykyster en 'n strykplank. Die kothuis het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek langs die eiendom agter 'n elektriese hek. Gaste is welkom om die gasheer se swembad te gebruik.

Die kothuis is naby 'n hospitaal geleë en daar is ook sonkrag, so gaste se verblyf sal nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Wilgers Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ossewastraat, Die Wilgers, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Wilgers Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ossewastraat, Die Wilgers, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477ad766aa80b8d0e727b045bd9d4465457b276877c05ce132ac01b93b134e0218cbffd8478be8fd52ea01b39ea37eb7a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Ossewa Street Die Wilgers 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760856744493 28.319321093668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang