LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelia C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Wilgersrus is ideaal vir 1-2 volwassenes met tot 2 kinders. Ons is 'n familie van 4 en het vreeslik lekker en gemaklik gebly by Wilgersrus. Die woonstel is baie goed uitgerus, netjies, privaat, veilig en gerieflik naby die dorp. Riaan is 'n wonderlike gasheer, het ons dadelik welkom en gemaklik laat voel. Ons sal beslis weer by Wilgersrus bly wanneer ons Oudtshoorn toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Wilgersrus
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

Annatjie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Keurige en veilige verblyf. Wilgersrus is nie alleen 'n goedtoegeruste eenheid nie, maar dit is keurig en smaakvol ingerig. Ons verblyf was gedurende baie koue weer en die lugversorger en elektriese kombers het bygedra tot gemaklike en knus verblyf. Goeie sekuriteit met 'n gasheer en gasvrou wat jou welkom laat voel, sal vir seker dat dit ons voorkeur verblyf in Oudtshoorn sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Wilgersrus
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ek waardeer dit baie! Mooi bly!

Carlo T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, gemaklik en uitgerus. Ons het ons tyd terdee geniet in die stilte en rustigheid van ons netjiese plekkie. Ons gasheer, Riaan, het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Wilgersrus
Hi Carlo, dankie vir julle. Julle was uitstekende gaste.

Barend P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Wonderful place to stay. The owners are lovely people. No problems with the guesthouse. Had a lovely time, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Wilgersrus
Thank you, you were a wonderful guest!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

279 Jan van Riebeeck Road, Oudsthoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d7be0bbe23a9b50c799f8b9bcdd630ba4dbc475eadd836f5876f98058eecdf373da5c10da242633f2af39bfaf5a9aa7845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 279 Jan van Riebeeck Road Oudsthoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5763935 22.1970104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang