Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgespruit Manor

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wilgespruit Manor 1
Vanaf
Vanaf R 410
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastesuite het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het ook 'n klerekas en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. 'n Aangewese werkspasie is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike wasgoedkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat gaste kan gebruik. Sonkrag hou die ligte, TV en WiFi aan gedurende beurtkrag. Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen speelarea vir kinders nie, maar kinders kan in die ingangsarea speel indien hulle onder volwasse toesig is aangesien voertuie op 'n gereelde basis daar in- en uitry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wilgespruit Manor 2
Vanaf
Vanaf R 410
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastesuite bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het ook 'n klerekas en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. 'n Aangewese werkspasie is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike wasgoedkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat gaste kan gebruik. Sonkrag hou die ligte, TV en WiFi aan gedurende beurtkrag. Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen speelarea vir kinders nie, maar kinders kan in die ingangsarea speel indien hulle onder volwasse toesig is aangesien voertuie op 'n gereelde basis daar in- en uitry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wilgespruit Manor Woonstel
Vanaf
Vanaf R 737
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim eenheid is ideaal vir gerieflike verblyf. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, sitarea en eetkamer. Die slaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank. Hierdie eenheid het sonkrag wat die ligte aan hou gedurende beurtkrag. Daar is 'n wasgoedkamer op die perseel en 'n dubbelmotorhuis vir 1 voertuig sowel as 'n privaat tuin en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen speelarea vir kinders nie, maar kinders kan in die ingangsarea speel indien hulle onder volwasse toesig is aangesien voertuie op 'n gereelde basis daar in- en uitry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 410
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgespruit-singel 880, Strubens-vallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc3d2bae0f40d9d1bb6cb9e54a32e82c8472c378dd366f26a3fca278db553e759191e3ad607544abfa27ed7090620202a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 880 Wilgespruit Crecent Strubens Valley 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1310248 27.8999892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang