LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville | LekkeSlaap
+123

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville

Selfsorg
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville is 4 km van Nieuwoudtville af. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë.

Daar is 12 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 7 gaste elk. Al die huise is toegerus vir selfsorg en het elektriese komberse, linne, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n volledige badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Hout is beskikbaar by ontvangs.

Daar is 'n grondpad van 2 km wat na die gastehuis lei wat 'n gewone stadsmotor kan ry.

Daar is verskeie besienswaardighede om te besoek wat die Rooibos Erfenisroete, blomroetes, Hantam Nasionale Botaniese Tuin en Nieuwoudtville se geskiedkundige 4x4-roetes insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 118 resensies vir Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11346348eef8a90660b07c2392cdce2bdd2d9a99c25204c163451c9438296775319fc612f145fe86650da58c2f5e0f842535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Grasberg Road Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.34579200152 19.089378118515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!