LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville | LekkeSlaap
+123

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 117 resensies vir Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Robbie R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Plek is skoon en baie netjies en vriendelike mense.

Birthie T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birthie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Willemsrivier is ‘n lekker ervaring van aankoms totdat jy teësinnig moet op pak en vertrek. Die vriendelike ontvangs van die gasvrou laat jou dadelik tuis voel. Die eenheid was goed toegerus met 'n egte plaasgevoel. Willemsrivier is iets wat jy self moet ervaar, jy sal weer en weer teruggaan.

Jean M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaap op die plaas.

Daar is so baie geskiedenis en interessante dinge om te sien.

Willem K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en pragtige oornag stop vir ons deur pad na Namibië.

Die verblyf was baie netjies. Ons het net oornag gebly om deur te ry Namibië toe. Ons wou so graag langer bly nadat ons dit so baie geniet het. Baie mooi en gerieflik. Kan op die plaas rondstap en baie naby aan die dorp vir as jy iets benodig. Ons was ys en hout aangebied vir as ons die aand wou braai. Baie spyt ons het nie.

Helena T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, interessant en sielsverrykend!

Die rustigheid van 'n plaaslewe maak dat jy nader aan die natuur en God lewe. Die geskiedenis van die plaas is so interessant. Ons het die hele plaas vol gestap en hope foto's geneem.

Erhardt D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhardt D
Enkelreisiger

Baie aangenaam en rustig.

Vriendelike ontvangs. Fantastiese ligging. Aanbevole stop vir enige iemand wat met 'n avontuurmotorfiets toer en 'n rusplek soek.

Jaco L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L

Stil en rustig.

Gemaklike verblyf. Veilige omgewing en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Christa M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly en het die natuur geniet.

Dalene V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, veilig en rustig.

Het lekker gebly. Binnebraai was lekker. Kan miskien net kleinerige tafel in kombuis sit om by te eet. Gelukkig het die vriendelike dames wat skoonmaak vir my een gebring. Sal weer soontoe gaan.

Harry D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref en na vervloe dae laat terugverlang

Heerlike ouwereldse gasvryheid.

Sue L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Would really recommend it. Working farm with an interesting history. Great host and surrounded by beautiful flowers and lots to explore.

Marius S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie stil op die plaas.

Ideaal geleë as jy in die blomme ding in is.

Francois H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Pragtige plaas, met huisie met toepaslike name. Ons het tuisgegaan in die Joodse Winkel. Die dekor uniek, heerlike warm bed op 'n koue reënerige aand. Gasvry en mens word aangemoedig om die omgewing te ontdek en te geniet. Die Waterval is groots en die Kokerbome 'n groot verrassing. Wil verseker weer gaan.

Marì S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marì S
Gesin met tieners

Mooiste plaas met die mooiste verskeidenheid blomme.

Die huis is pragtig binne in met mooi meubels, breekware. Rustige atmosfeer asook interessante museum en ou trekkers.

Rod Grosskopff G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod Grosskopff G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous

It was such a real ethnic experience

Sunettte L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunettte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant surprise

The flowers were gorgeous, charming old buildings - such a rich history and so many things to do in the area

Janine E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Saam met vriende

Fantastiese plaas atmosfeer

In die hartjie van die blom wêreld. Die mooiste roetes was letterlik by die plaas. As jy n outentieke plaas ervaring wil hê, is hierdie definitief die plek vir jou.

Gert K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in Blommetyd.

Ons was vir 4 nagte daar en voel ons kon nog 'n nag oorgebly het,

Dr.desere F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr.desere F
Gesin met tieners

Lekker verrassing

Gesellige plekkie met oulike outydse decor. Pragtige plaas.

Heinrich V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier en blomme was pragtig.

Skoon, netjies, maklik om te kry en baie vriendelike mense.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie, waardeer terugvoer en hoop jul kom kuier weer in die toekoms

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Esther B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te ontspan. Blomme uitsonderlike mooi. Sou wou langer bly.

Uiterse netjiese Meulhuis waar ek vir 'n week sou kon ontspan. Goed ingeligte gasvrou kon ons met sekerheid die beste plekke aandui om blomme te kyk. Rustige plaasatmosfeer. Die huis het 'n heerlike braai-area binnenshuis, maar kan op 'n warm aand heel oopskuif en soos 'n stoep funksioneer. Buitengewoon. Ongelukkig kon ons net een aand oorslaap.

Eddie Ea C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie Ea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasverblyf.

Skoon en netjiese verblyf. Die plaas is in die blommetyd 'n lushof.

Hanlie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blomme!

Die plaas het baie interessante plekkies om te ontdek en die blomme van die mooiste wat ons gesien het.

Hettie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, mooi blomme

Pragtige natuur, skoon verblyf ons het dit geniet

Noel H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant, relaxed experience surrounded by awesome flowers.

With all the gorgeous flowers walking around the farm was great. Our accommodation was comfortable, the location was central to all we wanted to see. Just disappointed we could only get accommodation for 1 night.

Anli E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anli E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasatmosfeer heerlik. Gasvry en vriendelik. Matras en bedlampies kort dringend aandag.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Plaasatmosfeer en fees van blomme. Goed toegeruste eenheid maar matras en bedlampies nie aanvaarbaar nie. Ons sal definitief weer oornag.

Kobus D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Sien sterre.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Hannelie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D
Saam met vriende

Gerieflike verblyf en goeie diens.

Baie lekker gebly, gerieflike akkommodasie, mooi plaas in stil en rustige omgewing en baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Goeie ligging vir blomme kyk en ook naby genoeg aan die dorp vir inkopies.

Jennifer M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met vriende

Delightfully rustic.

Lovely flowers in the area.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Word of mouth our best marketing tool.
We hope to see you again in future!

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Leona G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige huis met vuurherd in die kombuis vir lekker vuurtjie maak in die winterskoue.

Spyt dat ons net 1 nag kon oornag. Sou graag die omgewing beter wou verken. Erika 'n baie gemaklike gasvrou.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Drie nagte beslis 'n moet om Nieuwoudtville ten volle te waardeer.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Ian R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is well situated to see the flowers and surrounding area of Nieuwoudtville. Staying in an old building on a farm was special.

A very enjoyable stay.

Annelize K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K

Reis na gister met gerief.

Joodse winkel is 'n blik op n tyd baie lank gelede. Maar baie gerieflik en die binnebraai is 'n wenner. Ons het heerlik gebly ten spyte van die ysige koue.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer - hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Annalise L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly tydens blomtyd.

Wonderlike ligging. Pragtige blomme op die plaas.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Wickus K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wickus K

Father and son road trip.

If you want to get out of the city and need peace and quiet, this is the place to be! Absolute value for money, friendly reception, very neat and clean!

Hennie K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Blommetyd, familietyd, Karooplaas-gasvryheid.

As jy van die stad kom en wil afskakel van gejaag, e-posse en luuksheid, is hierdie die plek. Mens gaan nie op 'n blommetoer na die Karoo en verwag 5-ster-akkommodasie nie. Dit is presies wat Willemsrivier bied. Dit moet voel soos plaas en leef soos plaas. Dit was egter bitter koud die naweek en toe was die luukse van 'n elektriese kombers baie werd.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Thia D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met klein kinders

Goeie blommekyk-wegbreek.

Ons het baie lekker saam met ons kinders op Willemsrivier gekuier. Die plaasdiere was vir hul wonderlik, asook die skuur vol ou trekkers. Ons is warm verwelkom. Dit was koud in Nieuwoudtville en die blomme nog nie in volle blom nie, maar steeds het ons mooi blomme gesien en geniet wat die omgewing bied. Middagete by Matjiesfontein was 'n treat. Op 'n reënerige dag het ons die kokerboomwoud en die windpomp museum op Loeriesfontein besoek, beide die moeite werd. Die slaghuis op die dorp verkoop goeie skaapvleis teen 'n billike prys, pak jou Coleman in vir die pad terug. Skuinskoek by die bakkery regs van die pad op pad na Matjiesfontein was ook 'n treffer. Ons sal weer op Willemsrivier gaan bly, die plaas is gerieflik naby die dorp en die plattelandse gasvryheid het ons nostalgies gelaat.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Jul is altyd weer welkom!

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
René M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M
Saam met vriende

Dit was absoluut 'n ongelooflike plaaskuier gewees! Ligging is perfek om orals te ry en besienswaardighede te besoek! Baie rustig met die mooiste sonsondergang!

Aaanbeveel! Vriendelike ontvangs. Nabygeleë om besienswaardighede te besoek in omliggende gebiede. Uiters skoon en als wat mens nodig het vir 'n lekke plaaskuier.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Altyd lekker om te hoor dat gaste Willemsrivier geniet en baie dankie dat julle ons gekies het om heerlik te kom ontspan! Mond van Mond is maar ons beste bemarkings hulpmiddel.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Jan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier oornag op pad na Kaapstad en sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

Erika het ons vriendelik ontvang en ons in kort vertel van Willemsrivier se geskiedenis. Die Peperboomhuis is baie mooi en gerieflik en ons sal beslis weer hier wil oornag en sommer vir 'n paar dae oorbly as dit blomtyd is.

Pieter D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Alhoewel ek net oornag het sal ek Willemsrivier met 'n geruste hart aanbeveel. Daar is baie om te doen en sien op die plaas en kinders sal dit baie geniet. Blommetyd sal dit 'n belewenis wees.

Renske V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske V
Gesin met tieners

Pure Karooplaas, met alle moderne geriewe.

Aankoms was maklik met goeie kommunikasie met gasvrou, Erika, goeie padaanwysings. 'n Vinnige toer deur die huis en buite op die werf het ons gou tuis laat voel. Baie om te sien op die plaas en 'n gemaklike huis. Sal beslis weer hier kom oorslaap.

Hg S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos voorheen, baie lekke gebly - sal weer so maak.

Dit was die tweede keer dat ons saam met 'n groot groep familielede daar gebly het. Soos voorheen was dit baie lekker en ons sal in die toekoms weer so maak.

Riana M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste plek om te bly!

Baie lekker op plaas soos verlede jaar ook. Het in Bakoond gebly. Dit baie geniet. Alles wat nodig was gehad. Sal altyd teruggaan. Museum op plaas baie interessant. Genoeg in omgewing om te sien. Kotzes baie gawe mense.

Ockie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kultuur.

Baie uitsonderlike lodge met 'n ryk geskiedenis en uitsonderlike kultuur veral die vakansie huis waarin ons gewoon het met alle nodige geriewe. Eienares was baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer daar oorbly en dit ten hoogste aanbeveel.

Magda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Outentiek. Vir mense wat hou van 'n plaas-atmosfeer.

Gerieflik naby Nieuwoudtville. Baie veilig. Groot eenhede vir familie. Geskiedkundige plaas. 'n Ware moet-besoek.

Theo K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik.

Aangename en vriendelike verblyf met 'n lekker plaasatmosfeer en naby genoeg aan die dorp om eetplekke te kan besoek.

Hetty G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hetty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend treurig.

Oor hierdie plek kan ek 'n negatiewe opstel skryf. Die hoofslaapkamer het twee dun gordyntjies gehad wat nie kon toetrek nie. Die bad was opsigtelik vuil, die handdoekreling was onbereikbaar bo die bad en die stortdeur was stukkend en die teëls grillerig aangepak. Ek sal die anneks waarin ons geslaap het, nie eers vir my vyand aanbeveel nie.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's terugvoer

Beste Hetty, baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan dadelik die probleme regmaak. Baie jammer oor die ongerief. Wat ek kan doen om u te vergoed?

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Jeannette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Netjies, skoon en die binnekaggel was awesome!

Reinette D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Beeldskoon.

Ons het heerlik geslaap in 'n baie gerieflike huise wat kraakskoon was. Elektriese komberse het die koue verjaag. Soveel mooi om te sien dat ons bykans 'n dag net op Willemsrivier spandeer het.

Elize P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Ruim selfsorg-eenheid op die plaas.

'n Wegbreek na die natuur - weg van die alledaagse gejaag. Blommetyd 'n prentjiemooi landskap. Regte oudtydse plaaservaring. Baie vriendelike ontvangs.

Mike G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent knowledge of area and flowers, very helpful and friendly.

See stars.

Suzie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike siels-ademing was dit om op ons Waenhuisstoepie te sit terwyl die son die dag gegroet het deur die droë boom se takke.

Ons kamer was skoon, netjies en goed toegerus met als wat ons benodig het vir die aand. Erika was 'n baie behulpsame en 'n vriendelike gasvrou. Sy het ook op aanvraag vir ons vertel van die besonderse plekke wat on kon besoek. Ons is baie bly dat ons haar aanbevelings gevolg het. Wat ons besoek aan Matjiesfontein besonders gemaak het was toe ons tussen die blomme geloop het en op satynblomme, geeloogsuring, beetle daisies en nog ander blommetjies afgekom het. Die pershongerblommetjies wat net soos hulle naam lyk het my sommer aangespreek.

Geoff B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What lovely hosts very helpful.

Lovely flowers on the farm.

Marlien B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, netjies, gemaklik, redelik geprys met heerlike warm beddens. Sal beslis weer daar oorbly.

Erica was 'n uiters vriendelike gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Die unieke voorkoms van die huisie, Bakoond, was 'n aangename verrassing en ons het dit geniet. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Chris B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Uniek. Net wat ons nodig gehad het.

Willemsrivier was een vir die boeke. Sal beslis weer gaan, sal graag 'n naweek in die winter daar wil deurbring. Erika is 'n topklas gasvrou. Dankie!

Reynette H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, baie gasvry ontvang.

Erika het baie moeite gedoen om die omgewing en fasiliteite te deel, verblyf was baie goed ingerig volgens die styl van die geboue, en ons is uitgenooi om op die plaas rond te stap. Baie lekker gebly.

Henk L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename 3 dag verblyf.

Erika is 'n gasvrou duisend: hulpvaardig en innoverend. Sy het 'n besonderse kaart verskaf wat die omgewing se besienswaardighede aangedui het. Die gaste-sepie met die spesifieke huisie se naam op die verpakking is 'n wenner.

Johan D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Stil en goed toegerus.

My eenheid was stil, ruim en goed toegerus. Die beddens het ‘n elektriese kombers opgehad wat gaaf was vir die een koue nag. In ag genome die prys vs toerusting was dit baie goeie waarde vir geld. (Die matras het dalk die einde van sy leeftyd bereik.) Die eienaars was uiters vriendelik en behulpsaam en die ligging is uitstekend. Daar is heelwat te doen en sien binne stapafstand.

Lorina V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorina V

Amazing.

Die eienaar gee so baie inligting vir mens deur dat mens beslis die beste van Nieuwoudtville sien en beleef. Was heerlik.

Maryke M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met vriende

Ruim en skoon.

Fantastiese 'old school' verblyf vir 'n goeie prys op 'n goed geleë plek. Ons het laat daar aangekom en vroeg vertrek - wens ons kon langer bly om die plek ten volle te kon geniet - en die gasheer het ons sonder 'n pyn geakkommodeer.

Frikkie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker rustige plaas-omgewing.

Lyn S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn S
Saam met vriende

Great place to see the flowers.

Very convenient access to the flowers and also lovely flowers right on the farm. Erika has lots of useful information about the area and where to go which was very helpful. A good place to use as a base.

Leon H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike warm water, vars lug, en plaaslewe geluide, maar oe die bed was hard.

Ons was tuis in Jood se Winkel, goed ingerig met oudhede. Wat my bietjie onveilig laat voel het is dat van die vensters nou nie eintlik veilig toeknip van binne nie. Die gasvrou het ons net Saterdagoggend vinnig te sien gekry om blomme-inligting vir ons te gee. Sy het met ons gereël dat die sleutel in die deur sal wees met aankoms, en ons het ook met vertrek net die sleutel in die deur gelos. Alles was skoon en netjies en voldoende ingerig vir ons verblyf. Die water heerlik warm. Maar oewee die matras is hard. Ons het ook verwag dat daar hout sou wees vir die binnekaggelbraai.

Chris T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis waarin ons gebly het was mooi en skoon maar oud en het nie al die geriewe om jou vakansie te ondersteun nie.

Die wat op die webtuiste te sien is is nie wat ons gekry het nie, as jy van 'n ou plaashuis hou is dit die plek om te oornag.

Elsje N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje N

Warm en gesellig.

Was lekker om op 'n koue, nat aand vuur soos ouds in die kombuis te maak. Sal enige tyd weer teruggaan.

Jeremia C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremia C

Dit was lekker om daar oor te slaap.

Die plaasatmosfeer was heerlik.

Chirna K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K
Gesin met klein kinders

Lekker atmosfeer en mooi.

Oulik ingerig en baie netjies en skoon. Lekker atmosfeer en ruim.

Raymond R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond R
Saam met vriende

Heel gerieflik.

Lekker gebly, al was dit 'n ou gebou was die restourasie goed. Daar was moeite gedoen wat die reënweer kon troef maar nog komberse kon dalk help. Sal weer gaan!

Pierre L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in orde soos gereël.

Ons was heeltemal tevrede met die plek en die kamer en badkamer. 'n Bietjie meer koffie, tee, suiker en melk sou baie welkom gewees het. Dit het gereën en ons wou nie weer die nat grondpad aandurf om brood, beskuit en ander voorraad aan te skaf nie. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir mense wat rustige, plaas-tipe akkommodasie soek.

Riaan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erika was excellent host!

Ideal stay right amidst the flowers in flower season!

Sp D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Dit was 'n lekker blyplek.

Rothea K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea K

'n Plek om na terug te kom.

Vir ons was dit 'n heerlike ervaring. Netjiese akkommodasie. Genoeg komberse en elektriese komberse wat 'n noodsaaklikheid was in die ysige weer wat ons daar ervaar het. Die binnebraai was 'n bonus, want dit was heeltemal te koud om buite te braai. Gasvryheid uit die boonste rakke. Verblyf wat ons met groot vrymoedigheid sal aanbeveel.

Marina D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons het die rustigheid en vriendelikheid van die mense en sy omgewing baie geniet. Die verblyf was uitstekend. Warm komberse en binne-braai het ons gered van die koue aande en nagte.

Karin M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Heerlike ruim verblyf.

Ons was onder die veronderstelling dat ons een eenheid bespreek het, maar toe was dit twee. Ongelooflike ruim verblyf, ons sou heel gerieflik in een kon bly. Als wat nodig was daar.

Celia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sentraal.

Baie dankie aan besondere ontvangs en hulpvaardigheid.

Loula C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ons het dit vreeslik geniet. Lekker plaas-omgewing. Sal beslis wil teruggaan.

Andra S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra S
Saam met vriende

Uitstekend. 10 uit 10!

Eienaar uiters vriendelik en behulpsaam. Sy is goed ingelig oor omgewing en besienswaardighede. Het vir seker dat ons die beste uit ons kort tydjie kon kry. Verblyf self was baie goed toegerus, netjies en mooi. Sal dit sterk aanbeveel vir enigiemand.

Lientjie J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie J

Stil en rustig in die natuur.

Oulike plekkie met al die basiese benodigdhede.

Gerrit S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Hulle kan die matras van die bed opgradeer.

Baie lekker gebly. Bed se matras kan opgradeer word.

Jackie L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Gasheer baie moeite gedoen. Blomme pragtig, plaas mooi, huisies goed toegerus.

Sannette M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sannette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Namakwalandse rustigheid.

Ons het dadelik tuis gevoel toe Erika ons by die hek kom ontvang het met ons aankoms. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Die Waenhuis waarin ons gebly het, het 'n vintage-tema en dit was alles mooi netjies en skoon, met lekker beddens en linne. Dankie vir die elektriese komberse en verwarmer in die kamer. Dit was nogal koud toe ons daar was maar ons het nie koud gekry in ons plekkie nie. As jy by die deur uitstap is jy tussen die veldblomme. So moenie 'n stadsgevoel daar soek nie. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel en sal weer teruggaan. Dankie julle ons het lekker gebly.

Andriette H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette H
Gesin met tieners

A beautiful farm with friendly hosts and lovely accommodation.

The Willemsrivier Trekpad is a must see for the most wonderful flowers. The farm and surrounding area has a rich history and interesting places to visit. If you haven't been here - you have missed out. Just go.

Etwin A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etwin A
Enkelreisiger

Het regtig my verblyf by Willemsrivier geniet!

Interessante ou plaas, baie geskiedenis, baie karakter. Pragtige Erika het my baie welkom laat voel, sy is 'n fantastiese ambassadeur vir die Nieuwoudtville-streek. Die area het baie om te bied, nie net blomme nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really enjoyed my stay on Willemsrivier!

Interesting old farm, lots of history, lots of character. Beautiful Erika made me feel very welcome, she's a great ambassador for the Nieuwoudtville region! This area has a lot to offer, not just flowers!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thomas T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T
Gesin met tieners

Lekker plaas-gevoel.

Akkommodasie is baie netjies en gerieflik. Warmkombers op bed was baie welkom siende dat dit redelike koel was. Lekker naby aan Nieuwoudtville.

Corné C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige plek met 'n regte plaaslewe-gevoel.

Paulina V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina V

Tyd staan stil op 'n plek waar stories uitbroei.

Die naweek op Willemsrivier was vir ons Louws 'n onvergeetlike ervaring. Julle het dit vir ons moontlik gemaak om almal saam te kon wees. Baie dankie vir die hartlike ontvangs. Ons sal graag weer daar kuier.

Hg S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hg S

Lekker outydse rustigheid geskik vir 'n groot groep stadsjapies wat nie eintlik plaaslewe ken nie.

Ek wil namens die Schultze wat in die Gletser en die Joodse Winkel gebly het (en ek wil my verstout om te sê die hele groep), baie dankie sê vir ‘n heerlike naweek. Die huisies was netjies en sommer “outyds-lekker”. Ons het heerlik gekuier en geslaap, en al het ek jou (Erika) nie self ontmoet nie, was die kontak wat ek met jou oor die telefoon en per e-pos gehad het, aangenaam. My eie kleinseun was baie beïndruk dat hy sy eie slaapbank en skopfietsie gehad het – dit was ‘n “special touch”. Dankie dat julle vir ons afslag beding het. Ons waardeer dit.

Lizel T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel T
Saam met vriende

Regtigwaar baie lekker gewees.

Willemsrivier is 'n fantastiese plek om weg na te gaan. Lekker plaaslewe, veilig, rustig en baie gasvrye eienaars. Wens ek kon langer bly!

Andriette H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette H

Heerlik gekuier in baie netjiese en goed versorgde akkommodasie.

Die akkommodasie by Willemsrivier was gemaklik, netjies, skoon en pragtig. Erika was 'n baie goeie gasvrou en het ons beslis baie welkom laat voel. Willemsrivier sal my weer sien en ek sal dit graag aanbeveel, selfs vir groot groepe. Ons was 'n groep van 32, wat 2 peutertjies ingesluit het.

Ronel F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Gesin met tieners

Heerlik, veilig, rustig.

Willemsrivier is 'n heerlike afklimplek met lekker beddegoed, veilige omgewing, plaasgeluide en vriendelike ontvangs. Ek sien uit om gou weer daar oor te bly. Moenie die feit dat hulle goedkoop is jou mislei en dink dit is nie op standaard nie.

Carine E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine E
Saam met vriende

Salige rustigheid van die plaas was 'n belewenis.

Die verblyf in Blomhuis was waarde vir geld. Alles wat jy kan benodig, en nog baie meer, was beskikbaar in die huisie. Ons het heerlik buite op die stoep gebraai en gekuier tot laataand, lekker warm geslaap en in ongelooflike voëlgesang wakker geword. Dit was ook 'n voorreg om vryelik op die plaas te kom rondloop om al die geboue te bekyk asook die plaasdiere. Hierdie plaas is 'n moet as jy in daardie area slaapplek soek.

Joubert U - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U
Gesin met klein kinders

Hierdie moet ons weer doen.

Ons het ons gereed gemaak vir 'n stil en rustige langnaweek om net te rus en ons het veel meer as dit gekry. Hierdie is die lieflikste, klein, maar gerieflike ouwêreldse geskiedenis wat met plattelandse gasvryheid en medemenslikheid aangebied word. Ons was dadelik tuis en kon die plaas en omgewing met sy mooiheid indrink. Ons is werklik verryk na ons naweek hier. Ons is beslis weer terug! Dis nie die plek vir knorpotte of bedorwe "mall"-lopers nie.

Marie W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike huisie en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gekuier in 'n mooi, netjiese volledig toegeruste huisie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam en het aan alles gedink om die verblyf huislik te maak. Voorreg om op die plaas te kan bly en die atmosfeer is rustig.

Pieter R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Rustige plaasverblyf.

Dit was 'n baie aangename verrassing. Nie besef dis so ryk aan geskiedenis nie. Was regtig interessant. Vriendelike gasvrou en als so netjies en skoon. Mooiste sonsopkoms beleef. Sal graag weer daar wil aandoen en beslis aanbeveel by vriende en familie. Nogmaals dankie.

Ina V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Waarde vir geld. Sal weer van hul gebruik maak.

Grizelda S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grizelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie oulike plekkie!

Dis 'n baie oulike plekkie, nie eens 5 km van die dorp af nie! Baie stil en verskriklik mooi! En daar is baie om te sien veral as jy lief is om bietjie te stap. En as jy beplan om daar te bly, maak definitief 'n draai by die slaghuis in die dorp, hulle vleis is van topgehalte!

Philip B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyable rural stay!

Hosts very accommodating and friendly. Rustic but clean and comfortable. Fascinating history and surroundings!

Roel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Joodse Winkel het bietjie aandag nodig.

Baie vriendelik ontvang en baie interessante plaas en omgewing. Dit was 'n koue nag en ons moes die binnevuur aansteek. Soos in 'n ander resensies hier was ons uitgerook. Ek veronderstel die ander huisies mag beter lyk maar hierdie een het herstel nodig om die vloere en kiere in die deure op te kikker. Dit het die plekkie na 'n pondok laat voel. Baie redelike prys en daar lyk my nie veel ander opsies in die omgewing nie, daarom sou ek dit desnieteenstaande aanbeveel. Ek sou egter eerder bietjie meer betaal vir gemakliker geriewe.

Sd V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Moet vir iemand wat belangstel in ons ou geskiedenis.

Ons was so verras om te sien daar is mense wat nog die verlede bewaar vir die nageslag. Die ou geboue is mooi versorg en in die museum is die gereedskappe van die ou inwoners van daardie tye.

Simona B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent spot!

Wonderful, peaceful, quiet, excellent host! Highly recommended. Good location close to the town and other neighbouring towns.

Lynn T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflik.

Presies wat 'n mens van plaas-akkommodasie kan verwag. Geen luuksheid nie, maar alles wat jy benodig word voorsien. Die plaas bied veiligheid, stilte (geen televisie), vriendelike gasvrou met vriendelike honde en 'n skoon natuurlike omgewing. Word aanbeveel as geskikte oornagverblyf, maar nie vir gesinne met kinders nie.

Erika S - Jul 2017
Gemiddeld