Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Willow Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
David H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, cosy, enjoyable.

The cottage and the garden are very pleasant. The owners were very kind. We enjoyed the company of Miss Molly and Olympia, a dog and a cat from the owners, very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan C
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Om basies aan die voet van Tafelberg te bly, was 'n eerste vir ons, maar beslis nie die laaste keer nie. Ons gaan definitief weer Willow Cottage besoek. Stylvol, gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Cottage se terugvoer

Baie dankie Mariaan

Willow Cottage
Jolindi P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon, wens ons kon langer bly.

Die cottage is vreeslik mooi ontwerp en ons het so lekker gebly. Mens het jou eie garage en al is dit langs die hoofhuis, is dit heeltemal privaat. Kombuis is volledig toegerus en daar is baie restaurante in die area wat aflewer ook. Ek het klein detail soos lekker sepies in die badkamer en speserye en olyfolie in die kombuis waardeer, asook die Nespresso masjien en baie boeke. Dis baie naby aan Kirstenbosch en die newlands woud, in 'n pragtige area met die mooiste bome. Wendy en haar man was uitstekende gashere, daar was 'n probleem met ons DStv en sy het uit haar pad gegaan om dit reg te maak. Kan nie wag om weer daar te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Cottage se terugvoer

Baie dankie for die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Wendy

Willow Cottage
Elva P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elva P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful location and the cottage was superb.

The cottage was extremely comfortable and well fitted out. The host went out of her way to make sure we were comfortable. Lovely setting in a beautiful garden and very private. Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Cottage se terugvoer

Thank you so much Elva, such a lovely review and it was a pleasure having you both as guests and we look forward to seeing you again.

Willow Cottage
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wiillow-weg 23, Fernwood Nuweland, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c1c233afe72faa5bced0f94f8950619458e6f83c7206dd68d5fc49a3c09296be45a4bff09916bc1df30f829c418cc98744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 23 Willow Road, Fernwood Newlands Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.97906977283 18.443797148035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem