Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 134, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 690 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Willow Cottage is 'n knus tuinkothuis in Dullstroom, Mpumalanga. Die kothuis word omring deur pragtige roosbosse, geurige jasmynblomme en kwetterende voëls wat dit die ideale wegbreekplek maak van die alledaagse gedruis van die stad.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Die hoofslaapkamer het ook dubbeldeure wat lei na die agtertuin met 'n sitarea waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n lekker kaggel vir koue winteraande en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Bordspeletjies en legkaarte word voorsien.

Die agtertuin het 'n pragtige wilgerboom wat skadu voorsien vir warm somersdae en daar is ook 'n buitebraai-area met sitplek.

Die kothuis is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in die bekoorlike dorpie Dullstroom kan besoek. Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, voetslaan en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Willow Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Waal-straat 134, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 690
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 690
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 134, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a40eaca999f2960446690bd499ade2aa396b57dc7091e47941dba0bae60450f1704b3a71dd5cd36add44ceb94081dc01376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 134 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.418889537112 30.104406393393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem