LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Prins Albert

Willow Cottage Karoo Escape   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Kotie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Pragtig binne en sou langer wou bly. Verblyf was baie lekker en baie goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike rustige tyd gehad en restaurante geniet. Lekker blyplek wat baie goed toegerus is, niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lang verblyf 10 dae. Netjiese ingerigte cottage. Ek weet dat die eienaar nog verbeterings aan die cottage wil aanbring en het hierdie probleme ook aan die bestuurder genoem. Aanbeveling op hierdie stadium is net 1/2 dae verblyf. Omrede daar nog 'n kothuis op dieselfde terrein is, moet daardie gaste voor hierdie een verbygaan om uit die erf te gaan, dus nie heeltemal privaat nie. Die glasdeur het ook nie 'n blinder/gordyn om privaatheid te verseker. In die somer gaan die eenheid baie warm word omrede daar geen afdak op die stoep is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Willow Cottage Karoo Escape
Hi Isabel. Ons gaan die week dadelik blindings opsit en 'n afdak. Dankie vir jou terugvoer.

Anthony W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

We will be back. Excellent - my wife commented, it was much like staying on an olive farm in the south of Italy. While no complaints at all, while there is an Airfryer, I would recommend in addition, a small oven for heating food for those travelling, i.e. Woolies lasagna, etc. The owner went out of his way to organise freezer space (again for travellers), a bigger freezer would be nice for our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Ons kom weer. Ons het heerlik gebly en dis so sentraal dat ons oral kon stap waar ons wou wees. Die Willow Cottage was goed ingerig en sonnig. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer hier bespreek. Dit was 'n heerlike kuier, net te kort. Baie gerieflike plek, met smaak gemeubileer en modern. Voldoen aan vereistes van 'n kort kuier. 'n Goeie idee is 'n binne kaggel, dit kan nogal 'n pluspunt vir die winterkoue wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsette V
1 nag
4.6
Apr 2026

Baie aangenaam. Heerlik geslaap en alles was baie gerieflik en in werkende orde.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Pleasant and comfortable. Very well appointed and comfortable. The host was helpful and accommodating. If both units are occupied, parking is a problem, especially with a trailer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Jan Louw Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbee689a859ffa0a71fac69e9f3214c1f32913d73bf5adb91fd1d88371a717669ee29dff7332e1eddb236b8dbfb0f52e58a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229642730323 22.033060973016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang