LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willowdene Guest Farm | LekkeSlaap
+68

Willowdene Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Willowdene Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lana L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Gesin met tieners

Wow, wow en wow!

Willowdene Gasteplaas is 'n juweel wat ons verwagtinge oortref het! 'n Pragtige plaas in die middel van die berge met niks of niemand naby nie. Jy moet die regte voertuig hê om daar te kom, maar 4x4 is nie noodsaaklik nie. Dis perfek vir 'n stil wegbreek of groot groepe van tot 21. Die huise is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het 'n warm en hartlike ontvangs gehad wat my dadelik spesiaal en tuis laat voel het. Baie dankie Elizabeth en Anmari!

Marica M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica M
Saam met vriende

Ons kon nie uit gepraat raak hoe lekker die opset van die huise en kuierareas is nie!

Ons het vreeslik lekker gebly, die huise is baie netjies en goed ingerig vir groot groepe, veral as jy 'n wegbreek-kansie soek om behoorlik te ontspan saam jou vriende en familie. Die eienaar het ons met ope arms ontvang en doodseker gemaak ons is tevrede. Uitstekende diens! Ons beplan al klaar ons volgende trip na hierdie gasteplaas, en sien baie uit daarna!

Hermien R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien R
Saam met vriende

Rustig en lekker.

Dit was heerlik rustig en het alles wat mens nodig het in eenheid. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Water heerlik warm en druk goed. Ons het baie lekker gebly.

Willem T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem T
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, selfsorg het alles wat nodig is. Lekker plaasgevoel

Netjies en skoon. Geskik ook vir groter groepe wat lekker wil kuier.

Carla D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Fantasties!

Wat 'n wonderlik week saam familie. Oorgenoeg gemaklike slaapplek, mooiste uitsigte, vriendelik em behulpsaam, alles wat mens ooit sou benodig en meer byderhand. Ons beplan reeds ons volgende kuier hier!

Samatha W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samatha W
Saam met vriende

Awesome!

Ongelooflik mooi! Sal definitief weer gaan.

Kobus L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, peaceful, no need to bring anything except food.

They have friendly staff. The house is fully equipped with cutlery, indoor braai, bar and fireplaces. Daily cleaning. Spacious. Ideal for big groups or friends wanting to break away for a weekend. It is 2 separate houses with 1 outside room. The individual buildings is private and different guests won't be a problem.

Andre C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Fantastiese plek met uiters vriendelike mense.

Willowdene is baie mooi geleë aan die einde van die pad, vêr weg van alle beskawing. Fantastiese uitsigte en tuin. Die huis is keurig in ou styl gemeubileer met alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en die ontvangs is warm. Ek sal dit sterk aan beveel.

Anita V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Heerlik!

Aangename gasvrou! Baie goeie verblyf. Sal definitief weer soontoe gaan.

Sanri S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gemaklike akkommodasie in 'n beeldskone omgewing.

Willowdene is 'n baie pragtige bestemming. Die gasvrou, Ena, is 'n aangename mens wat jou onmiddellik op jou gemak maak. Die akkommodasie is smaakvol en baie gemaklik. Die area is beeldskoon en mens kan lekker rus op Willowdene. Baie dankie Ena vir 'n wonderlike kuier.

Michelle S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige atmosfeer. Baie ruimte vir kinders om te speel, Pragtige natuurskoon. Baie lekker gebly.

Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak. Almal (klein en groot) het lekker gerus en die pragtige omgewing geniet. Ontvangs en diens was uit die boonste rakke.

Riette L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette L
Gesin met tieners

Die verblyf was baie aangenaam aangesien die huis ten volle toegerus is. Die plek is baie mooi en netjies. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Die diens was baie goed. Die stilte was goed vir die siel ons kon werklik rus. Die natuur is asemrowend mooi. Die huis en tuin is baie netjies. Baie gasvrye ontvangs en vertrek.

Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf762e700bd2312372fa2fc1b270c9b0a1675af51c1cf8502e8dbc7b856833d91dcc55885f06947f2a0f28040df9ffc5a981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Willowdene Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.474632963143 28.027069866657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!