Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willowmore Caravan Park

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Willowmore Caravan Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Izell K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izell K
Enkelreisiger

Het slegs oornag.

Was voldoende vir 'n oornag blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raai dit beslis aan vir my vriende wat daar deur ry om oor te slaap.

Baie lieflike plek. Stil en rustig. Swembad ook baie skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant after drive from Cape Town, nice for overnight stop.

Was warmly welcomed when we arrived, went out of their way to see we were settled in. Stayed in the units, which were very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J
Saam met vriende

Baie lekker gekamp. Word baie goed bestuur deur Jan. Ideale stopover.

Baie lekker gekamp. Word baie goed bestuur deur Jan. Ideale stopover vir ʼn paar dae. Beslis ʼn oase in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Oordbestuurder Jan is baie behulpsaam.

Baie rustig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilana K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilana K
Gesin met klein kinders

Kon lekker ontspan na dag se reis.

Was baie netjies en vriendelike ontvangs. Kan dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Z
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Dit was 'n heerlike kuiertjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leinadu A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Alle fasiliteite wat benodig word vir gerieflike oornag oorbly.

Ideaal vir oornag fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Willowmore Karavaanpark is in die dorp, maklik om te kry. Saans is die dorp doodstil, heerlike stilte vir 'n heerlike slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugénie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eugénie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Die karavaanpark is geskik vir oornag staan. Badkamers is baie netjies en teëls is mooi en heel. Ek het nie opwasgeriewe gesien nie. Daar is 'n klein swembadjie. Willowmore is 'n pragtige, netjiese dorpie, maar ons het nie veel tyd gehad om die dorp te besigtig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus Barnard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Barnard D
Gesin met klein kinders

Op soek na sneeu.

Het baie lekker snoesig met kinders oorgeslaap om die volgende oggend na sneeu teen berge te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang en dit buite-ure, dankie dat jy wakker gebly het om my te ontvang na-ure. Alles was absolutely uitstekend en ek was geskok om te sien dat 'n karavaanpark sulke mooi chalets het. Gevoel soos my eie klein hemeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Vriendelik ontvang. Ruim eenheid, volledig toegerus. Park netjies en skoon. Dorpie is super skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 7, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f108eff1728523f6cd21efdb3cc8a9d14733a434b684831bc91883975b565e7f410268fe90668bd5726f480546a67e434f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Water Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.293374 23.486852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem