Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willowmore Caravan Park

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 7, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Willowmore Caravan Park bied gerieflike oornagverblyf en 'n kampeerplek in die Karoo-dorpie, Willowmore, die poort na die Baviaanskloof Wildernisarea.

Verblyf is beskikbaar in 3 Comfort Chalets wat elk slaapplek aan 3 gaste bied, en op 2 Standaardkampeerplekke wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke chalet is oopplan en het 3 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamers. Die kombuisie is elke eenheid het 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite elke chalet is 'n privaat braai.

Elke kampeerplek het 'n kragpunt en 'n kraan. Die gedeelde ablusiegeriewe het storte, wasbakke en toilette. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Daar is WiFi by die chalets en by die kameerplekke.

Gaste kan gerus die perseel se tennisbane, speletjieskamer en winkels gebruik. Honde is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Willowmore het 'n ryk voël- en dierlewe en daar heers 'n matige klimaat wat dit 'n lekker vakansiebestemming reg deur die jaar maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Willowmore Caravan Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Waterstraat 7, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Willowmore Caravan Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 7, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f108eff1728523f6cd21efdb3cc8a9d14733a434b684831bc91883975b565e7f410268fe90668bd5726f480546a67e434f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Water Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.293374 23.486852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem