LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow's Rest | LekkeSlaap
+30

Willow's Rest

38 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Willow's Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liana V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Enkelreisiger

Willow's Rest sal ons beslis weer sien!

Behalwe vir waarde vir geld, staan die netheid van die plek en die moeite met die dekor uit. Die ontvangs was vriendelik deur Jenny en die atmosfeer knus. Heerlik geslaap, dankie!

Peta-lynn V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta-lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Yvonne het uit haar pad gegaan om ons laat in te boek. Die kaggel in die sitkamer en die warm kombers was die beste! Baie dankie.

Alan F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not repeatable.

There was no door on the en-suite bathroom and all the facilities were visible, there no privacy whatsoever. Also neighbours dogs continually barked throughout the night.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Alan, the en-suite in both king size rooms are designed as open plan, but a private toilet is available in the rest of the house for all guests.
Thank you for the feedback.

Willow's Rest
Henning Jacobus V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Henning Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam. Geen elektrisitet en water.

Daar was 'n 12 uur-kragonderbreking. Daar was ook geen water in die krane nie. Na 3 ure sonder krag het ek die bestuurder geskakel terwyl dit haar plig was om met ons te kom praat. Ten minste behoort sy 'n 5 lt bottel met water te verskaf het. Ons weet dat kragonderbrekings buite haar beheer is, maar dan kommunikeer jy met jou gaste.

Willow's Rest's terugvoer

Hierdie probleem was 100% buite my beheer. Dit was die hele dorp se krag, na n transformer wat weens swaar weer gebrand het. Aangesien dit Platteland is, moes parte gekry word vanaf Bloemfontein.
Die gastehuis le hoog in die dorp en beskik oor geen munisipale water vir die afgelooe twee jaar. Water word beskikbaar gestel met n pomp wat met krag werk en indien daar geen krag is kan geen water gepomp word na die huis. Dit is alles aan die gas verduidelik en verskoning gevra vir die ongerief wat totaal buite my beheer was.

Willow's Rest
Katryn D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn D
Enkelreisiger

Mooie gastehuis met warm, huislike atmosfeer, héérlike bed, beddegoed en ruim badkamer met als wat nodig is.

Willow's Rest is 'n wonderlike gastehuis. Beddens is heerlik, asook kussings en beddegoed. Die badkamer ruim en met als wat nodig is. Die tuin 'n lushof vir 'n droë wêreld. Die gastehuis het 'n warm atmosfeer en voel dit soos om jou huis in te stap. Ek slaap graag elke keer in 'n ander gastehuis, maar het teruggekom vir die een op my reis terug. Ek het my ID, kredietkaart en bestuurslisensie in kamer vergeet, hulle het dit vir my veilig bewaar en vir my met koerier gestuur. Ek het dit baie waardeer! Ek sal hul orals aanbeveel en sal beslis weer van hul gebruik maak!

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Katryn, jy is dierbaar vir die pragtige terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.

Willow's Rest
Suzette P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Enkelreisiger

Dit is 'n lieflike plek, baie vriendelike hulp en absolute waarde vir geld. Veral geskik vir gesinne. Ek sal van nou af altyd hier oorslaap op pad terug van die Kaap af.

Sien sterre.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Suzette, vir die positiewe terugvoer. Ons sien Jul graag weer.

Willow's Rest
Nico L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Ideale oorslaapplek op die lang pad.

Gemaklike beddens vir ’n moeë lyf na lang dag op die pad. Heerlike aandete en gasvrye ontvangs het gesorg vir heerlike oorslaap op pad Gauteng toe vanaf die Kaap.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Nico, ons waardeer die goeie terugvoer.

Willow's Rest
Corli D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Will stay there again.

Willow's Rest's terugvoer

Thank you Corli, hope to see you again soon.

Willow's Rest
Michelle W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis binne is baie pragtig. Besonders skoon en netjies.

Ons het baie lekker geslaap in ’n koninggrootte-bed met ons eie badkamer en ’n groot bad. Sal beslis weer daar oorslaap. Die huis buite vertoon nie so mooi soos wat die huis aan die binnekant is nie. Alles was silwerskoon gewees. Dit was baie lekker.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Michelle, Ons sien julle graag weer.

Willow's Rest
Wiehahn D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn D
Enkelreisiger

Rustige omgewing.

As jy in 'n stil, rustige omgewing wil oornag en rus na 'n lang reis, is dit nogals die ideale plek om oor te slaap. Dis still en rustig. Die huis is self groot en netjies. Die kamer waarin ek geslaap het, was groot. Genoeg spasie om rond te kon beweeg. En dan 'n venster wat genoeg lig in laat. En jy kon oor die mooi tuin ook uitkyk. Wat my ook nogals beïndruk het, is dat my kamer 'n hygiene spray gehad het. So reg in die plek om Covid te beveg.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die positiewe terug over Wiehahn, ons waardeer.

Willow's Rest
Rosette C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het die rustigheid terdeë geniet. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Sal defnitief weer daar oornag.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Rosette
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Eleanor

Willow's Rest
Lodewikus H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lodewikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie gasvry, lekker stort en ontbyt.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Lodewikus vir die goeie terugvoer

Willow's Rest
Karin V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met tieners

Dit is 'n mooi huis. GPS neem mens net na die anderkant van die dorp toe.

Lekker veilig om te stap. Heerlike aandete en ontbyt gekry. Veilige parkering. Mooi tuin.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Karin, hoop om jou gou weer in Trompsburg te akkommodeer.

Willow's Rest
Johan W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuurder vriendelik. Geen klerehangers. Geur van ou kos en wierook ontmoet mens by die deur.

Geen leesstof van enige aard. Moes skakel om ontvang te word in reën.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Johan,

Vreeslik jammer dat julle so 'n slegte ervaring beleef het by die gastehuis. Ons is baie gesteld om gaste tevrede te stel. Ons brand geen wierook. Ek hoop nie die etes wat julle ontvang het, het soos ou kos geruik nie, want dan sal ek beslis moet intree, aangesien ons etes vars voorberei.

Die voordeur van die gastehuis was dalk toe, weens die weer aangesien jy sê dit het gereen.

Ons roem daarop om vir almal 'n gerieflike en skoon omgewing te bied.

Vriendelike groete
Eleanor

Willow's Rest
Attie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer en badkamer baie hoë gehalte.

Die gevoel binne die gastehuis is een van rustigheid en weelderigheid.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Attie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Willow's Rest
Riaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie pit stop tussen Kaap en Gauteng.

Lekker oorslaap plek om oor te slaap tussen die Knysna en Pretoria. Ruim gerieflike kamer.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Riaan

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Wolsey B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolsey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n netjiese, skoon gastehuis en is met vriendelikheid ontvang, en one het 'n wonderlike aandete ontvang.

Sal weer daar aandoen as ons deur die Vrystaat reis.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Wolsey

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Mmathabo V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmathabo V

Clean, neat and friendly staff.

For breakfast, please consider the following: fresh juice, lamp for flies/bugs, at least 3 cereals, fresh fruits, fruit salad or yogurt.

Wayne D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi huis in 'n lekker area.

Alhoewel dit baie mooi was, sou ek verwag dat die prys per persoon ‘n basiese ontbyt sou insluit.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Wayne

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Pieter V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in 'n karaktervolle gastehuis met goeie geriewe.

Puik oornagfasiliteit vir mense op reis.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Pieter

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Roedie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roedie P
Enkelreisiger

Netjies, skoon en stil.

Ek het nie besef ek moes spesifiek reël vir aandete nie so ek moes gaan wegneemete soek, maar die ontbyt was baie lekker. Ek was alleen so daar was geen geselskap nie, dus sou ek gehou het van 'n TV in die sitkamer om die tyd bietjie te verdryf. Die GPS het my buite die dorp toe gevat in die teenoorgestelde rigting van Willow's Rest. Miskien sal dit 'n goeie idee wees om dit êrens op die webwerf pertinent te noem dat die straatadres moet gebruik word.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Roedie

Baie dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Mike H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, ons het tuis gevoel.

Pragtige oornagplek vir moeë reisigers, met al die gerief wat jou tuis laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ons vriende.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place, we felt at home.

Beautiful stop over for tired travellers, with all the comforts to make you feel at home. We will definitely recommend to our friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willow's Rest's terugvoer

Dear Mike

Thank you so much

Kind Regards
Eleanor

Willow's Rest
Wesley M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay over, comes highly recommended.

Everything is on hand and provided for. Would certainly use again.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Wesley

Thank you very much

Kind Regards
Eleanor

Willow's Rest
Chrisjan H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan H
Enkelreisiger

Alle verwagtinge oortref.

Willow's Rest het alle verwagtinge oortref. Baie goeie waarde vir geld, baie netjiese plek. Kamers en badkamer was puik. Ek sal selfs die kos aanbeveel wat Yvonne vir mens maak in die aand. So bord kos (met poeding) was die moeite werd.

Willow's Rest's terugvoer

Hi Chrisjan,

Baie dankie ons waardeer alle terugvoer. Ek deel ook jou boodskap met Yvonne.
Sien jou graag weer.

Eleanor

Willow's Rest
Jacques H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld en goeie diens.

Ek het laat arriveer en hulle het uit hulle pad gegaan om my te akkomodeer. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Skoon, netjies en baie welkom laat voel.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Jacques, ons hoop om jou vinnig weer te sien.

Vriendelike Groete
Eleanor

Willow's Rest
Mike H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Enkelreisiger

Goeie diens, wonderlike verblyf en waarde vir geld.

Ek was aangenaam verras oor die akkommodasie wat voorsien is. My slaapkamer was perfek. Dit het 'n groot en suite-hoofbadkamer met stort, bad en toilet. Ek het lekker geslaap op 'n goeie matras gehad. Personeel was vriendelik en die kamer was skoon. Maaltyd was warm en lekker. Veilige parkering op die perseel voorsien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good service, wonderful accommodation and value for money.

I was pleasantly surprised at the accommodation provided. My bedroom was perfect. It had a large main en suit bathroom with shower, bath and toilet. I had a wonderful sleep on a good mattress. Staff were friendly and the room was clean. Meal was hot and tasty. Safe parking provided on the premises.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willow's Rest's terugvoer

Dear Mike,
Thank you for the positive feedback, we appreciate it and I will ensure the hostess also receive the good comment.

Willow's Rest
Julia L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia L
Enkelreisiger

Friendly, comfortable, spotlessly clean and very tasteful decor, a lovely stay.

Lovely guesthouse, friendly service.

Willow's Rest's terugvoer

Thank you Julia, we appreciate the positive feedback.

Willow's Rest
Andre S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Lekker gerus voor die volgende dag te verder reis.

Lekker stop op ons pad gewees. Geen klagtes oor enigiets nie. Netjies, skoon, gerieflik.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Andre, ons waardeer.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Sandra J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J

Teleurstellend omdat wat ons gekry het nie ooreengestem het met wat geadverteer is nie.

Ons het 3 dubbelkamers bespreek en dit was vir ons belangrik dat ten minste twee van die kamers en-suite badkamers moes hê, soos wat dit geadverteer word. Dit is egter nie hoe dit is nie: slegs een van die kamers het ‘n en-suite badkamer en die res van die kamers/gaste deel ‘n gemeenskaplike badkamer. Ons was ongelukkig hieroor, want dit is nie hoe dit beskryf word nie. Ons kamer het ook nie ‘n sleutel gehad nie.

Willow's Rest's terugvoer

Goeiedag Sandra,

Soos ek voorheen aan jou verduidelik het was hierdie ons eerste Desember gaste na die gastehuis eers in September regtig oopgemaak is vir gaste.
Ons is tans in die proses om die badkamer vir die een kamer in te rig en uit te breek wat teen einde Januarie voltooi sal wees.

Met jul verblyf by ons het ons seker gemaak dat die deel badkamer skoongemaak word tussen elke gas se gebruik om ongerief minimaal te maak.

Hoop die res van die gastehuis was darem 'n goeie rus en gemaklik.

Vriendelike Groete
Eleanor

Willow's Rest
Anton D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeglik en aangenaam.

Vriendelike ontvangs, uitstekende fasiliteite, behulpsame en vriendelike diens, heerlike kos en rustige kleindorpse atmosfeer het ons verblyfervaring genoeglik en aangenaam gemaak. Ons doen weer so!

Willow's Rest's terugvoer

Wow, ons doen iets reg.

Baie dankie Anton, ons waardeer.

Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Erika M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik netjies, baie gerieflik!

Ons is ingewag en vriendelik verwelkom. Tuin en huis is baie netjies en gerieflik.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie Erika vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor.
Ons waardeer dit.

Vriendelike groete
Eleanor

Willow's Rest
Chariska K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike stop vir moeë reisigers.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese kamer. Alles wat mens nodig het om die aand net te rus voor mens die pad weer aanpak. Ek sou net nie die opsionele aandete aanbeveel nie. Ons sal weer daar bly.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ons verwelkom enige voorstelle om die diens en etes te verbeter.

Willow's Rest
Cecile D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis. Baie vriendelik.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Dit was baie warm en daar was nie 'n lugversorger of 'n waaier beskikbaar nie.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Cecile, ons werk daaraan om waaiers in die kamers te kry. Jou terugvoer sal bietjie vuur onder my maak vir volgende keer as julle oorbly.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Christelle K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ontvangs, beddegoed en aandete!

Pragtige huis met al die geriewe soos benodig. Toilet het egter nie gewerk nie. Sal beslis weer daar oornag.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Christelle.
Ons ondervind 'n water drukking problem met tye in Trompsburg en dit veroorsaak die toilet om nie korrek te funksioneer nie. Yvonne verduidelik gewoonlik aan die gaste sou die problem opduik.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Willem P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met vriende

Stil en rustig.

Een nag oorgeslaap.

Willow's Rest's terugvoer

Baie dankie, Willem.

Willow's Rest
Mariki N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrystaatse gasvryheid op sy beste.

Ons het heerlik gebly, die personeel was dierbaar, die kamers pragtig en die ontbyt was uit die boeke uit!

Willow's Rest's terugvoer

Ons waardeer jul positiewe en opregte terugvoer. Dit is mense soos julle wat dit vir ons moontlik maak.

Willow's Rest
Chrisna V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Ek mag dalk op tone trap, maar Willow's Rest is baie netjies. Of liewer, my kamer was. Verder net die gang gesien. Die eienares woon nie daar nie, maar iemand het kom oopsluit vir my. Hulle was baie akkommoderend aangesien ek eers amper 22:00 die aand daar aangekom het.

Willow's Rest's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is in die proses om die woning ten volle oor te skakel na 'n gastehuis, net ter verduideliking. As gesin woon ons naweke steeds in die huis tot die oorskakeling en het in die 7 jaar wat ons die eiendom besit geensins negatiewe ervarings gehad. Vir ons gesin is dit 'n naweekhuis op die platteland en ervaar ons net gemak en warmte in die woning.

Willow's Rest
Jan G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, heerlike aandete en vriendelike gasvrou.

'n Baie geskikte halfweghuis indien jy na werk uit Johannesburg vertrek op pad na die suide - ongeveer vier uur en dertig minute se reis. Pragtige en gerieflike kamer met al die nodige fasiliteite. Heerlike aandete op versoek. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Bring jou skielik terug na die Vrystaatse plattelandse gasvryheid. Hoogs aan te bevele.

Willow's Rest's terugvoer

Baie dankie, ons grootste waardering. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Greg en Eleanor Hunter

Willow's Rest
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF2nuRh7sfzDRN1Nfo17uPlh4MOGEaKHCnhZ1QX0cd4BtvUybA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 11 Molen Street Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -30.035331 25.775927
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!