+30
Gastehuis in Trompsburg

Willow's Rest

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Elardus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Superb stay-over option when travelling from Jhb to Cape Town. Friendly staff, close to the highway, lovely big bath in which to relax after a long day of travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag
5.0
Des 2025

Dis wat als wat jy nodig het vir oorslaap. Beddegoed en handdoeke is nuut en alles is netjies. Wees net bewus dat die stort en toilet gedeel word met ander gaste. Geen WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, gasvry, en netjies. Die gastehuis was pragtig en netjies, en ons is gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembisile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

No fridge for food and drinks. My stay was fair, as it was an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Goed ontvang. Kamer was skoon en netjies. Parkering is beperk. Ingang kort aandag - bietjie verwaarloos. Aandete was teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William M
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jan 2026

Parkering is 'n probleem. Blyplek net vir oornag is goed genoeg. Parkering is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en baie netjies. Sal definitief weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela K
1 nag
5.0
Aug 2025

Definitely recommended stay-over place. Very nice, very clean, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raldean S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Good, convenient and comfortable. We had a good stay. Everything was convenient and comfortable. The only complaint I have is the shower head in the separate bathroom; it's not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Molen Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bb257e3e11382515a8f29be5f335256ade898146d18ebb65e0aae1ae2b0127795534e2400b04b24ee440fca09d3ca409b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 11 Molen Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -30.035331 25.775927
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang