+7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gemaklik, goeie waarde vir geld. Dit was maklik om in te check, lieflike plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Tannie Sharon en Oom Willie het maklik gehelp, en so vriendelik. Het heerlik gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik en ontspanne na lang reis. Die kuier was heerlik. Gasvrou baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns W
1 nag
5.0
Jan 2026

Sorgvry. Waarde vir geld, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, alles wat nodig is, veilig en vriendelike ontvangs. Verskriklike netjiese en gerieflike plek. Alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs. Ons het lekker geslaap en kon uitgerus verder reis. Sal definitief weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gekuier en geslaap. Dis definitief die moeite werd om daar te slaap. Baie lekker gebly. Kamer het alles gehad wat ek nodig gehad het. Plek is skoon en veilig. Bestuur is verskriklik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
1 nag
4.8
Feb 2026

Rustige slaapplekkie met vriendelike ontvangs. Baie vriendelike ontvangs deur gasheer en gasvrou word waardeer. Kon lekker en rustig slaap na lang rit op die pad. Baie netjiese en skoon plekkie met als wat jy benodig. Sal beslis weer daar oornag. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Veilig en gerieflik. Het baie lekker gebly en die kliëntediens is besonders. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Cosy, safe, welcoming. The hosts were very friendly and welcoming. Parking is behind a locked gate and undercover. The unit was clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie J
1 nag
4.6
Jan 2026

Gerieflik vir oorbag stop. Netjiese plekkie, ideaal vir oornag stop na 'n dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

N tuiste buite my huis. Baie lekker, sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 144 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang