Kry 30% af vir verblyf voor 9 Junie 2021
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 183, 3de Laan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 425R998 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentot Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë. Peter en Carola is die Nederlandse eienaars van die gastehuis en hulle nooi jou om hulle privaat toevlugsoord te kom geniet. Dis op 'n erf van 1 hektaar met inheemse fynbos en 'n sprankelende swembad vanwaar jy 'n uitsig oor die see kan geniet.
Die akkommodasie beskik oor 8 en suite-slaapkamers met 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe elk.
Ons gemeenskaplike ontspanningsarea bied toegang tot die swembad en braai-area. Geniet 'n drankie en kyk die sonsondergang oor die see. Daar is 'n volledige gimnasium waar jy kan oefen en jy kan in die tuin met verskeie stil hoekies gaan wandel.
Ons beoog om vir jou luukse verblyf te bied wat jou so tuis soos by jou eie huis gaan laat voel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erfdeel 183, 3de Laan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Wind-Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 183, 3de Laan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom