Windhoek Game Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marius K - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel.
Rodney M - Okt 2023
Algehele gradering
A magnificent stopover.
Adri L - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi, maar bietjie teleurgesteld.
Lees meerKaren T - Aug 2023
Algehele gradering
Een nag se verblyf wat ons baie geniet het.
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Natuurkamp buite Windhoek, perfek geleë op pad Etosha toe.
Rina R - Aug 2023
Algehele gradering
Ek sal vir seker weer by Windhoek Game Camp gaan kuier - die verblyf is bitter netjies en baie gerieflik.
Windhoek Game Camp se terugvoer
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team
Ninon L - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect!
Windhoek Game Camp se terugvoer
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team
Yna S - Apr 2023
Algehele gradering
Kitchen was very well equipped.
Windhoek Game Camp se terugvoer
Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team
Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Secluded intimate location.
Karin M - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag.
Lolita V - Jun 2021
Algehele gradering
Just awesome.
Cathrine D - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek
Moller G - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi, rustige omgewing met vriendelike personeel.
Carolyn C - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderful surprise just off the main road outside Windhoek!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verrassing net buite die hoofpad buite Windhoek!
Ons familie het 'n wonderlike aand se verblyf by Windhoek Game Camo gehad - dit was ons laaste een op pad na die lughawe na 'n fantastiese Namibiese vakansie. Die tente was ongelooflik luuks en gemaklik - glad nie eintlik tente nie! Die personeel was so behulpsaam en die plek was baie skoon. Die gemeenskaplike swemarea met WiFi was 'n bonus. Ook die kameelperde wat by die swembad kom kuier, was 'n goeie verrassing vir my kinders!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Krappie C - Jul 2018
Algehele gradering
Die plek is awesome!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom