+12
Selfsorg in Clarens

Windmill Cottage @ Ridge Road Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maksimum 3 troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Let asb. dat die minimum-ouderdomsvereiste vir gaste 6 jaar is, aangesien daar verskeie verdiepings en 'n oop swembad is.
Gedeeltes van die verblyf word met trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA567355bba1c0ef43896e7d4f3e447fdddeb9211c47ea44da807107e7d7f560aba8eb64bf8fec5ffd3e3f1fc33efbdceb8c55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the R711 Ridge Road Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.585628558981 28.401189982301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang