Windmill Lodge
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Jan Pierewietweg 1 en die N1-hoofweg, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Vanaf R966 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Windmill Lodge is langs die N1-hoofweg in Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf aan oornaggaste en gesinne. Die kamers en suites is naby die Windmill Casino and Entertainment Complex met restaurante geleë.
Verblyf word in 'n aantal kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en 'n lessenaar. Skakelkamers is op versoek beskikbaar.
Die lodge beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Harold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Jan Pierewietweg 1 en die N1-hoofweg, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Gaste dink Windmill Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Jan Pierewietweg 1 en die N1-hoofweg, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat