Windsong

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Windsong bied semi-selfsorgverblyf in ‘n romantiese eenheid in Dullstroom naby restaurante en winkels.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 en bied ‘n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het ‘n koningingrootte-bed en daar is ‘n leer wat na ‘n solderkamer met 2 enkelbeddens lei. Die oopplan-badkamer het ‘n bad, stort en wasbak. Daar is ook ‘n aparte, beskutte toilet en wasbak. Die eenheid bied ‘n kaggel, ondervloerse verhitting en ‘n platskerm-TV met DStv.

Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe wat ‘n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en ‘n braai insluit.

Veilige skadu-parkeerplek is agter ‘n geslote hek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Windsong sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Windsong gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za